Page 1 of 1

EAGLE BARRELS

Posted: Wed Mar 06, 2019 2:31 pm
by airhunter
Middag almal

Ken iemand die mense en hulle produk?
lyk my soos baie ander skietgoed raak lope ook al skaarser?

https://eaglebarrels.co.za/

Groete

Dirk

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Wed Mar 06, 2019 4:18 pm
by Fanta300
Lyk soos Frans Odendaal se plek. Hoor goeie dinge van sy lope. Was al by sy fabriek. Maak mooi goed

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Wed Mar 06, 2019 5:45 pm
by Capt. Yoda
Aai nou maak hulle net n 1/10 6mm

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Wed Mar 06, 2019 8:54 pm
by airhunter
Fanta300 wrote:Lyk soos Frans Odendaal se plek. Hoor goeie dinge van sy lope. Was al by sy fabriek. Maak mooi goed
Netso ja. Sy reaksie op my navraag was blitsig.
Beindruk my nogal.

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Wed Mar 06, 2019 9:26 pm
by Hein22
Hoe lyk hulle pryse vir die van julle wat al navraag gedoen het?

Sent from my SM-A300F using Tapatalk

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Wed Mar 06, 2019 11:04 pm
by joe rocket
Capt. Oblivious wrote:Aai nou maak hulle net n 1/10 6mm

Ai tok tog.

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Thu Mar 07, 2019 7:11 am
by tripodmvr
Draai sy arm.

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Thu Mar 07, 2019 7:46 am
by Geno
Ek het n bestelling in vir n loop daar. Ek sal hom borescope as hy kom en laat weet hoe hy lyk.

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Thu Mar 07, 2019 7:48 am
by Pinkes
wat vra hul +- vir n loop ?

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 3:28 pm
by Jan Nel
Geno wrote:Ek het n bestelling in vir n loop daar. Ek sal hom borescope as hy kom en laat weet hoe hy lyk.
Enige terugvoer Geno?

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 4:50 pm
by Armand Steenkamp
Kerels hoe lyk die pryse? Het iemand al een van die lope op?

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 6:35 pm
by jankraay
Ek weet van drie roere nl n 6 SLR, 6.5-284 en .338! Daai roere skiet n koek hou.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 7:02 pm
by jankraay
2 van hulle gaan volgende week saam met ons LA Jag in Kakamas so ek of Eugene sal n mooi storie kom skryf.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 8:26 pm
by Sniper18
Ek het my ou BSA 308 'n Eagle loop laat opsit by oom Gert le Roes.
Dis hoe hy skiet op 300m
photocollage_201956204511962.jpg

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 8:41 pm
by jankraay
Sniper18 wrote:Ek het my ou BSA 308 'n Eagle loop laat opsit by oom Gert le Roes.
Dis hoe hy skiet op 300m
photocollage_201956204511962.jpg
Dit is net Oom Gert wat saam ons jag volgende week...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 8:58 pm
by Armand Steenkamp
Kerels maar wat prys die lope?

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 9:00 pm
by jankraay
Armand Steenkamp wrote:Kerels maar wat prys die lope?
Ek het nie n idee nie. Sal probeer uitvind.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Fri Jun 28, 2019 10:41 pm
by Pinkes
5400-6200 tussen stainless en carbon loop.

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Mon Jul 01, 2019 9:24 am
by Kotze .204R
Laat weet gerus Gino.

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Mon Jul 01, 2019 10:49 am
by Apie
Ek weet van 2 wat ‘n koekhou skiet!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Sat Apr 04, 2020 12:29 pm
by Armand Steenkamp
Nog enige verdere terugvoer?

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Sat Apr 04, 2020 2:59 pm
by Boesman1
As hul tussen 5000 en 6000 kos sal ek ook def kyk na een


Sent from my iPad using Tapatalk

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Sun Apr 05, 2020 10:13 am
by PWV
Almal wat pryse vra, word ignore soos 'n stopstraat!! >:+

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Sun Apr 05, 2020 3:50 pm
by BeesBreet
PWV wrote:Almal wat pryse vra, word ignore soos 'n stopstraat!! >:+
Dis al op elke draad beantwoord

Re: EAGLE BARRELS

Posted: Sun Apr 05, 2020 5:46 pm
by Pinkes
Google?