Page 1 of 1
Barrel lapping
Posted: Tue Mar 12, 2019 5:28 pm
by Benman9
For a DIY lapping job, what do I need if I wanne lap a rifle barrel?
Any links or advise that I can folllow.
Regards
Benman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Barrel lapping
Posted: Tue Mar 12, 2019 6:13 pm
by tripodmvr
Het jy daardie loop al mooi deurgekyk met 'n borescope. Miskien het jy 'n koolstof ring agter wat jou groeperingsprobleme veroorsaak. Die enigste manier is met 'n fyn skuurmiddel. Daar word selfs koeƫls gemaak wat met skuurmiddel behandel word om jou skurfgeit weg te skiet. Anders sal dit harde werk met 'n skoonmaakstok en skuurmiddel moet wees.
Re: Barrel lapping
Posted: Tue Mar 12, 2019 6:16 pm
by Benman9
hi
baie mooi en herhaaldelik deurgegaan.
kan ek gewone rubbing compound gebruik met stok en lappie of bass borsel?
Benman
Re: Barrel lapping
Posted: Tue Mar 12, 2019 6:29 pm
by Gawie(13mm)
Dit is wat jy nodig het om die loop skoon te maak.
Wanneer jy klaar is met die oefening, gaan jy omtrent 20 skote skiet voordat daar genoeg koperneerslag in die loop is om die lande mooi te smeer.
Die koolstof sal bo op die koper aanpak. Dit verwyder jy na elke skiet sessie.
Ek verwyder koper slegs uit my loop wanneer die groepering begin opmaak op die teiken.
J&B Borepaste.jpg
Re: Barrel lapping
Posted: Tue Mar 12, 2019 7:06 pm
by Benman9
Dankie Gawie
Ek neem aan met stok en lappie?
Benman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Barrel lapping
Posted: Tue Mar 12, 2019 8:07 pm
by Benman9
Watse produk stel jy voor om net carbon na skiete uit te haal?
Benman
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Barrel lapping
Posted: Tue Mar 12, 2019 8:43 pm
by Gawie(13mm)
Stok en lappie sal die ding doen.
Ek gebruik Bore Tech se produk.
Boretech.jpg