Page 1 of 1
.303 matryse
Posted: Sun Oct 30, 2011 8:09 pm
by wlm
Ek het hierdie versoek ook onder "advertensies" geplaas maar ek probeer hier ook.
Re: .303 matryse
Posted: Wed Dec 07, 2011 11:19 am
by Vlakvark
WLM
Ek het n paar goedjies wat op pad is SA toe. Daar is n stel RCBS 303 dies onder andere. As jy wil vas byt tot die pakkie daar is. Dis net fl en seater die. kan jy hom skep
Re: .303 matryse
Posted: Mon Jan 16, 2012 2:59 pm
by JopieFourie
Is bietjie dom, wat vir 'n ding is 'n matrys?
Re: .303 matryse
Posted: Mon Jan 16, 2012 5:47 pm
by Hugo
Dis n mooi afrikaanse naam vir n "die"
Re: .303 matryse
Posted: Thu Jan 19, 2012 9:44 am
by JJVR
Hugo wrote:
Dis n mooi afrikaanse naam vir n "die"
Baie dankie, nou weet ek ook.....nooit te oud(of te lelik) om te leer nie
:-))
JJ
Re: .303 matryse
Posted: Thu Jan 19, 2012 11:20 am
by Hugo Vermaak
Wat is die prys van die matryse.?
Re: .303 matryse
Posted: Mon Jan 23, 2012 11:22 am
by Vlakvark
WLM
Ek gaan daai 303 matryse nou in die advertensies gratis vir lede plaas
Re: .303 matryse
Posted: Tue Jan 24, 2012 1:12 pm
by Hugo Vermaak
Hallo Vlakvark,
Verstaan ek jou reg wil jy dit nou verniet weggee of wat hoeveel soek jy vir die dies

.
Hugo
083 2599623
Re: .303 matryse
Posted: Tue Jan 24, 2012 1:14 pm
by Geno
Re: .303 matryse
Posted: Tue Jan 24, 2012 5:08 pm
by Hugo Vermaak
Dankie , ek het n aanbod van R250.00 ingesit.
Hugo
Re: .303 matryse
Posted: Tue Jan 24, 2012 7:41 pm
by wlm
Dankie Vlakvark. Oom Frik Jordaan het my met 'n stel gehelp.
Willem
Re: .303 matryse
Posted: Wed Jan 25, 2012 1:56 pm
by JopieFourie
Dis n mooi afrikaanse naam vir n "die"
Dankie, sal van nou af praat van 'n matrys. Probeer my taal so suiwer as moontlik praat.
Re: .303 matryse
Posted: Thu Jan 26, 2012 10:23 pm
by wlm
Onthou Jopie
'n Matrys is ook die vroulik van 'n PAtrys

Re: .303 matryse
Posted: Fri Jan 27, 2012 12:08 am
by Vlakvark
WLM
Dis nou groete van Papagaai Mamagaai en die klein Gaatjies
Re: .303 matryse
Posted: Fri Jan 27, 2012 8:21 am
by JopieFourie
Onthou Jopie
'n Matrys is ook die vroulik van 'n PAtrys
Goeie een! Hahahahaha...
Re: .303 matryse
Posted: Fri Jan 27, 2012 9:20 am
by wlm