Jakkals Toerusting

Post Reply
Danievdmerwe
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Wed Mar 13, 2019 7:35 pm

Jakkals Toerusting

Post by Danievdmerwe »

Hi Manne , hoop die meer ervare manne kan my help ? Ek is in die proses om al my goed reg te kry, om
sodoende meet te leer van jakkalse te skiet ! Wat sou julle se is belangrik om te he , enige voorkere oor wat vir julle werk ? Watter roeper werk vir julle die beste ? Ek gaan oor n Maand Amerika toe en beplan om om my goed daar te koop ? My stoel wat ek bou is amper klaar so dan ek begin en meer leer ?
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Eduard Venter »

Sterkte met die stoel projek. Ek het myne laasjaar gebou. Dis baie werk en jy gaan hom jog 10 keer verander ook na jy klaar is haha. Maar dis baie lekker as die probleemdiere begin bakkie ry.

Ek is nog nie vreeslik ervare met roep nie, maar het my eie jakkalse redelik suksesvol uitgedun die laaste paar jaar. Om 'n goeie kursus by te woon is goud werd, meer as enige van die duur toerusting. Ek het onlangs oom Hein Funck (Jaracal) se kursus gedoen en ek kan dit hoog aanbeveel.

Ek skiet nog met die merendeels met intreevlak toerusting so ek sal dit aan die meer ervare manne oorlaat om jou advies te gee.

Groete

Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Dewitt »

Fox pro roeper met TX1000 remote. Dan moet jy iewers probeer 'n kursus doen en die res kan Geno hier op die forum jou van voorsien.

Groete
Dewitt
Danievdmerwe
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Wed Mar 13, 2019 7:35 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Danievdmerwe »

Dankie Manne , die die doel
Is maar vir my om alles bymekaar te kry en sodoende dan saam n ou te gaan of kursusse gaan doen met my eie toerusting , ek bou n nice stoel sal fotos post as ek die dag klaar is dit vat maar tyd


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by jankraay »

Hier is wat ek sal voorstel:

- Woon n kursus by
- Geduld
- Teleskoop wat se kruis jy in die nag kan sien
- Foxpro Roeper soos reeds genoem(op n tripod)
- Lightforce lig met dimmer(Alles by Geno) as jy die 240 kan bekostig begin met hom.
- Lig om me te soek

Met dit glo ek jy sal n paar jakke laat bakkie ry.

Sterkte en geniet dit. Kom deel bietjie daai 1ste gevoel as daai oë ingehardloop kom. Ek het so gebewe dat ek nie geweet het wat om te doen nie

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by jaracal »

Hallo Danie
Ek sou voorstel kry vir jou 'n FoxPro of Premo's se Turbo Dog in Amerika. Dan kan jy ook kyk vir 'n "Open Reed Call" daar is verskeie make maar ek vind die CritR call werk die beste.
Die ander toerusting is teen baie goeie pryse in SA beskikbaar en ek dink nie dit gaan jou baat om dit te probeer inbring nie.
Groete en sterkte met jou aankope
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Blackie Swart »

Naand Danie. Van waar is jy? ek het n Ian Beytel skietstoel, 170 nightforce lig met filters, Foxpro roeper klaar met klanke gelaai as jy dalk sou belangstel.
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by jankraay »

Blackie Swart wrote:Naand Danie. Van waar is jy? ek het n Ian Beytel skietstoel, 170 nightforce lig met filters, Foxpro roeper klaar met klanke gelaai as jy dalk sou belangstel.
As ek danie was sou ek die offer vat as hy nie te ver is met sy stoel nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Danievdmerwe
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Wed Mar 13, 2019 7:35 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Danievdmerwe »

Blackie Swart wrote:Naand Danie. Van waar is jy? ek het n Ian Beytel skietstoel, 170 nightforce lig met filters, Foxpro roeper klaar met klanke gelaai as jy dalk sou belangstel.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Danievdmerwe
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Wed Mar 13, 2019 7:35 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Danievdmerwe »

Blackie Swart wrote:Naand Danie. Van waar is jy? ek het n Ian Beytel skietstoel, 170 nightforce lig met filters, Foxpro roeper klaar met klanke gelaai as jy dalk sou belangstel.
Hi Blackie , prys en fotos ?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Blackie Swart »

Ek sal more fotos neem en oplaai. Kyk na so R10 000 vir dit.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4242
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Cobus(Cobb) »

1.Kurses
2.Kurses
3.EBook v Hein
4.Ry saam 'n kenner of pro of erkende jagter
5.Lees Tafjak tips op jaracal
6.Kurses.......
...........see where I'm going ????


Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by jankraay »

Cobus(Cobb) wrote:1.Kurses
2.Kurses
3.EBook v Hein
4.Ry saam 'n kenner of pro of erkende jagter
5.Lees Tafjak tips op jaracal
6.Kurses.......
...........see where I'm going ????


Cheers
Moet nie n kursus mis nie ja...ImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Blackie Swart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Blackie Swart »

Middag Danie. Sorry man maar ek gaan eers onttrek uit die verkopery. Paar mense wat ek moet uithelp met probleem diere. Weereens jammer
Danievdmerwe
Newbie
Newbie
Posts: 10
Joined: Wed Mar 13, 2019 7:35 pm

Re: Jakkals Toerusting

Post by Danievdmerwe »

Blackie Swart wrote:Middag Danie. Sorry man maar ek gaan eers onttrek uit die verkopery. Paar mense wat ek moet uithelp met probleem diere. Weereens jammer
Geen probleem thanks blackie


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply