Page 1 of 1
Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Fri Mar 15, 2019 5:09 pm
by knipmes
Indien daar dalk iemand is wat van n 2de handse duiksilinder (ten minste 200-230 bar) wat geskik is vir n PCP geweer weet of wil verkoop, laat weet my asb
Dankie en groete
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Fri Mar 15, 2019 5:22 pm
by tripodmvr
Jy al duikwinkels of klubs peobeer. Een wat dalk nie meer so goed sal werk vir duik nie kan dalk vir jou bruikbaar wees.
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Fri Mar 15, 2019 8:14 pm
by knipmes
Dankie vir die voorstel. Ek het so n jaar terug vir my broer een by Geco in Pretoria vir R2000 gekoop Hulle vra nou R3500 vir n 2de handse een. Miskien is ek uit voeling met pryse maar ek dink dit is te duur.
Groete
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Fri Mar 15, 2019 8:40 pm
by LUAN
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Sat Mar 16, 2019 6:15 am
by knipmes
Dankie Luan Ek sal hulle probeer kontak Groete
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Sat Mar 16, 2019 6:56 am
by knipmes
More
Ek het gekyk maar hulle het net die klein tipe silinders
Dankie in elk geval
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Mon Mar 18, 2019 7:28 am
by Klein Chris
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Mon Mar 18, 2019 8:22 am
by knipmes
Ek sukkel n bietjie om op die advertensie te antwoord. Is miskien dom met die spesifieke forum. Hoe kan ek die verkoper kontak? Groete
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Mon Mar 18, 2019 11:03 am
by tripodmvr
Kontak hulle en hoor of hulle nie kan help nie. Ek ry Woensdag na Pta.
http://meyertonscuba.co.za/
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Mon Mar 18, 2019 11:15 am
by henning
Ek het n groot bottel vir jou vir R 1 500.
Dit is in die Kaap as jy dit wil courier.
Kontak nommer: 076 107 nul nul nul nul
Groete
Henning
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Mon Mar 18, 2019 2:24 pm
by knipmes
Dankie vir jou moeite Ek volg net gou n ander aanbod op Groete
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Posted: Mon Mar 18, 2019 5:18 pm
by knipmes
Dankie aan almal vir die hulp Ek het reggekom. Groete