Page 1 of 1

Hulp met begin Ladings asb

Posted: Wed Mar 20, 2019 9:19 am
by OU VOORSLAG
More julle

Eks op soek na n ruglyn vir n begin lading op die volgende gewere en kruit, wil darem nou nie n bom bou wat moeilikheid maak met die eerste skoot deur die chrony nie.

1. 22-250
28" loop 1:9twist
53gr Hornady Vmax punte
CCI 250 Primers
Hoeveel gr S341 ????


2. 6.5-284
26" loop 1:8twist
140gr Hornady EldM
CCI 250 primers
Hoeveel gr S361???????
Skiet tans 50gr S385, mar hulle raak min en skaars.

Lekker dag vir julle, en dankie vir die hulp en raad.

Re: Hulp met begin Ladings asb

Posted: Wed Jul 24, 2019 1:18 pm
by PetrusB
OU VOORSLAG wrote:More julle

Eks op soek na n ruglyn vir n begin lading op die volgende gewere en kruit, wil darem nou nie n bom bou wat moeilikheid maak met die eerste skoot deur die chrony nie.

1. 22-250
28" loop 1:9twist
53gr Hornady Vmax punte
CCI 250 Primers
Hoeveel gr S341 ????

.
Ou voorslag, mag ek vra hoekom jy so ligte punt in die 22-250 wil skiet? daai loop lengte en twist gaan vir jou baie werd wees as jy n 73gr of 75gr eld-match met n bietjie s365 of imr4350 daar deur vors!

Ek het n savage 26 duim met 9 twist en gooi 75gr eldm teen 3400fps sonder issues en baie baie akkuraat!