Page 1 of 1

Trofee hangers, toets die water

Posted: Sat Mar 23, 2019 8:36 pm
by Philip_R
Ek het oor die laaste paar jaar n paar skedel hangers in my spaar tyd gemaak wat ek so af en toe verkoop sou iemand belangstel maar dit kry nie vreeslik aftrek nie.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190323/68ce465351a5eff95d69bec4fb1ab1cd.jpg

Toe besluit ek om bietjie iets te doen vir n trofeekamer want meeste mense wat skedels hang sit dit maar teen n skild vas. Ek sal graag kommentaar wil hoor oor die trofeehanger wat teen n muur vaskom en dan n plaat het wat agter die trofee vasskroef, die hanger laat toe dat mens die trofee teen n hoek kan draai wat die hele opstel van n trofeekamer kan verander. Hy skarnier op 2 pleke, teen die muur en teen die trofee.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190323/cb723eac4bce74f6c85a3e748977761d.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190323/bb1807d46835b2701df0f6b3dbe3029d.jpg




Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Mon Mar 25, 2019 2:02 pm
by Vlakvark Soldaat
Philip, daai is nou blerrie oulik hoor! Stuur so bietjie prys aan, kom ons gesels op whatsapp...082 379 2522

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Mon Mar 25, 2019 4:19 pm
by Geno
Great idee. Gesels asb met my as jy van hul op Huntex wil bemark.

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Mon Mar 25, 2019 5:53 pm
by jankraay
Jis dit is n smart ding die. Well done


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Mon Mar 25, 2019 8:29 pm
by Philip_R
Dankie waardeer die komplimente. Geno ons kan verseker gesels. Ek het nog n hele paar plaat ontwerpe wat teen die muur kom om dit bietjie meer spesie spesifiek te maak vir die trofee wat mens wil hang. Het vir eers net die een gemaak om die konsep te toets, maar hy lyk of hy soos n bom sal werk.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Mon Mar 25, 2019 8:33 pm
by Hansieslim
Blerrie oulik

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Sat Apr 13, 2019 8:31 pm
by Philip_R
Die trofee hangers en skedel staanders/hangers gaan by G&G se stalletjie op HuntEx beskikbaar wees. Dankie Geno!

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190413/a73548aa148aa0b6504e11851b658e16.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190413/8cfa765c978f50741a160130f710d502.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190413/12e80682be129bf48740271975145b57.jpg




Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Sun Apr 14, 2019 8:28 am
by Springkudu
Goeie idee en dit lyk baie goed, hoop dit doen goed vir julle.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Sun Apr 14, 2019 8:03 pm
by Vlakvark Soldaat
Philip_R wrote:Die trofee hangers en skedel staanders/hangers gaan by G&G se stalletjie op HuntEx beskikbaar wees. Dankie Geno!

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190413/a73548aa148aa0b6504e11851b658e16.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190413/8cfa765c978f50741a160130f710d502.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190413/12e80682be129bf48740271975145b57.jpg




Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Well done! Dis altyd nice om te sien hoe jaracalers kan saamstaan en help!

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Tue May 07, 2019 8:11 am
by Philip_R
Ek het van die trofee hangers en skedel staanders wat oor is na Huntex indien iemand sou belangstel kontak my asb op PM.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Tue May 07, 2019 8:31 am
by DWB
Wys ons asb hoe die goed met 'n skedel op lyk?

Die verskillende tipes?

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Tue May 07, 2019 8:35 am
by Philip_R
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190507/0f43f1e2334600bdfc11d4dabae2cc7e.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190507/f4a6ea3b66b54fc4ac69c4a4db846956.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190507/379205d16af81e53bb418a17bfdf9597.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Trofee hangers, toets die water

Posted: Tue May 07, 2019 8:39 am
by Philip_R
Die pen waarvan die hoek verstelbaar is druk agter in die skedel se breingat dan hang die skedel net met gravitasie aan die staander/hanger. Die skedel mounts kan of op n tafel staan of teen n muur vaskom. Die pen kan verstel om altwee maniere asook die hoek van verskillende bokke se skedels te akkommodeer.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Tue May 07, 2019 9:12 am
by DWB
Baie mooi

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Tue May 07, 2019 9:40 am
by Geno
Manne, hierdie is fantastiese produkte! Ek het na Huntex vir myself n paar uitgehou.

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Fri May 24, 2019 11:45 am
by Capt. Yoda
Is daar al pryse op die masjien?

Re: Trofee hangers, toets die water

Posted: Fri May 24, 2019 12:04 pm
by Philip_R
Die waaraan die skedels hang verkoop vir R400 elk, en die shouldermount hangers wat kan skarnier is R500 elk.