Page 1 of 1

2019 Jag NAM - Kabinet Goedkeuring

Posted: Wed Mar 27, 2019 10:30 am
by FHM
Vir die manne wat 2019 Nam kom jag, ek heg vir julle die Kabinet goedkeuring aan ter info.
En dan sommer so lusmakertjie - wonder wat sal die kudu se prys loop op n trofee jag ;) - of is die dalk n Rubicorn...
2019 Jagseisoen Namibia - Kabinet Goedkeuring.PDF