Page 1 of 1

Jou klein liggie kan helder skyn

Posted: Mon Apr 01, 2019 6:59 pm
by theedge
Spreuke 13:9

‘Die lig van die regverdige brand vrolik, …’

- Jy kan ‘n bron van lig en hoop vir almal om jou wees.
- Jou klein liggie kan helder skyn.
- Geen hoeveelheid van donkerte kan die lig van ‘n enkele kers smoor nie.
- Hou aan skyn en bring lig in die wêreld om jou.

Re: Jou klein liggie kan helder skyn

Posted: Mon Apr 01, 2019 7:17 pm
by 6mmMusgrave
Baie dankie ek waardeur altyd. Amen

Re: Jou klein liggie kan helder skyn

Posted: Mon Apr 01, 2019 8:03 pm
by jdpretorius
So waar, dankie

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Jou klein liggie kan helder skyn

Posted: Tue Apr 02, 2019 12:47 pm
by partner
Pragtig. Dankie baie. Waardeer elke 1

Re: Jou klein liggie kan helder skyn

Posted: Tue Apr 02, 2019 12:49 pm
by GeorgeL
Dit is baie ware woorde. Dankie!