Page 1 of 1

XR 600 parte

Posted: Wed Apr 03, 2019 12:13 pm
by Stoffel van Dyk
Hallo ouens

Ek het my ou XR600 se mouter geblaas net toe ek op my lekkerste ry.

Ek soek nou barrel en head. Is daar iemand wat so iets wat rondlĂȘ sonder werk?

Groete

Stoffel

Re: XR 600 parte

Posted: Wed Apr 03, 2019 12:18 pm
by Albertdwk
Ek het vir jou 'n hele fiets, met reconditioned engine. Hy loop soos stroop,
Net jammer jy moet die fiets koop om engine te kry.

Re: XR 600 parte

Posted: Wed Apr 03, 2019 12:24 pm
by LoopSoosStroop
Probeer Offroad Cycles in Pretoria, hulle is ietwat van XR spesialiste.

Re: XR 600 parte

Posted: Thu Apr 04, 2019 12:46 pm
by Stoffel van Dyk
Thanks!

Ek sal by hulle hoor

Re: XR 600 parte

Posted: Thu Apr 04, 2019 3:06 pm
by Dirkvh
Tim in Kaapstad is die XR man. 082 930 9183

Re: XR 600 parte

Posted: Fri Apr 05, 2019 7:39 am
by Stoffel van Dyk
Thanks Dirk!

Sal meer sin maak as ek die fiets soontoe vat.