Jag geleentheid gesoek in Kalahari
Posted: Wed Apr 03, 2019 12:31 pm
Hallo Manne
As iemand dalk enige verwysings vir my het sal ek dit waardeer.
Soek 'n plaas met basiese geriewe, sodat mens die veld en natuur kan waardeer (lees: nie luuks met DSTV ens ens ens nie.), en waar mens bietjie 'n gemsbok en springbok te voet kan jag.
Meeste plekke wat ek kan opspoor is lyk my meer gerig op groot groepe en luukse verblyf (seker te verstane).
Dankie by voorbaat.