Page 1 of 1
Goeie Prys op D694 Duelers 265/65/17?
Posted: Wed Apr 03, 2019 3:09 pm
by GreyGhostGear
Dag manne,
Wat is 'n goeie prys/going rate op 4 x van die tyres nou?
Het nou 'n happy 100000km op stel gekry, maar moet nou 4 vervang.
Supa Quick kan doen fitted en balanced vir R2050 elk - klink heel billik?
Groetnis
Re: Goeie Prys op D694 Duelers 265/65/17?
Posted: Wed Apr 03, 2019 4:33 pm
by kudu375
Dagsê
dit is baie goeie kilos vir die bridgestone.
die prys is ok, maar druk die manne so bq vir R1900 fitted n band. Hulle maak nog geld(veral n Supa q wat n bstone agent is) en jy kry n bargain.
mooi dag
Re: Goeie Prys op D694 Duelers 265/65/17?
Posted: Wed Apr 03, 2019 4:42 pm
by Chevvy SS
Klink goed Petrie as hulle opsit, lugklep en balansering insluit. As dit hul beste prys is, druk vir korting op wielsporing.
Re: Goeie Prys op D694 Duelers 265/65/17?
Posted: Wed Apr 03, 2019 5:21 pm
by Basjan123
GreyGhostGear wrote:Dag manne,
Wat is 'n goeie prys/going rate op 4 x van die tyres nou?
Het nou 'n happy 100000km op stel gekry, maar moet nou 4 vervang.
Supa Quick kan doen fitted en balanced vir R2050 elk - klink heel billik?
Groetnis
Hallo GGG,
Op watse voertuig het jy die goeie km's gekry? Watter verhouding grond : teerpad ry jy?
Groete
Re: Goeie Prys op D694 Duelers 265/65/17?
Posted: Wed Apr 03, 2019 5:52 pm
by GreyGhostGear
Basjan123 wrote:GreyGhostGear wrote:Dag manne,
Wat is 'n goeie prys/going rate op 4 x van die tyres nou?
Het nou 'n happy 100000km op stel gekry, maar moet nou 4 vervang.
Supa Quick kan doen fitted en balanced vir R2050 elk - klink heel billik?
Groetnis
Hallo GGG,
Op watse voertuig het jy die goeie km's gekry? Watter verhouding grond : teerpad ry jy?
Groete
Seker 90/95% teer en dan paar jagtrips n jaar grondpaaie.
Fortuner.
Re: Goeie Prys op D694 Duelers 265/65/17?
Posted: Wed Apr 03, 2019 7:36 pm
by Silent Hunting
Amper weer tyd vir nuwe battery ook...
Re: Goeie Prys op D694 Duelers 265/65/17?
Posted: Wed Apr 03, 2019 7:49 pm
by GreyGhostGear
Silent Hunting wrote:Amper weer tyd vir nuwe battery ook...
Hahaha! Is jy in die omtrek?? Ek betaal die slag met yskoue bier!!