Page 1 of 1

Wildfire probleem. Hulp asb!

Posted: Wed Apr 03, 2019 7:24 pm
by Louw123
Goeie naand forum lede.

Ek het wildfire 1 met verlore remote.

Kry toe nuwe 2de handse TX9 remote , maar as ek klanke opsit wil niks oorgaan na die remote toe nie.
As ek die remote aan sit , se dit niks. Net liggie wat brand en aandui dit is aan.

Enige hulp en raad sal waardeer word. Baie dankie.
Groete
Louw.

Re: Wildfire probleem. Hulp asb!

Posted: Wed Apr 03, 2019 8:28 pm
by tripodmvr

Re: Wildfire probleem. Hulp asb!

Posted: Wed Apr 03, 2019 9:19 pm
by Louw123
Naand Tripod.
Het dit gelees en alles gedoen ,maar nog niks wil wys op remote . Dit se nie eers om die caller aan te sit nie.