Page 1 of 1

Invoer vanuit Kanada

Posted: Wed Apr 10, 2019 7:48 am
by Klein Chris
Dag almal
Ek wil n opvou kolf vir n PP700 PCP pistool invoer vanuit Kanada
Indien die plek in Kanada sal stuur na SA dink julle SA se doeane sal die kolf toelaat/deurgaan?

Hoor graag van julle