Page 1 of 1

Haalgeweer raad

Posted: Tue Apr 23, 2019 8:29 pm
by Bok
Is hier dalk n haalgeweer guru
Wat vir my sy nommer kan stuur.
Ek het raad nodig tussen
Beretta perennia field
Browning citori sporting

Asb groete
Frans

Sent from my SM-J600F using Tapatalk

Re: Haalgeweer raad

Posted: Tue Apr 23, 2019 9:12 pm
by tripodmvr
Johan van Wyk of Johan van de Giessen kan dalk raad kom gee. Waarvoor wil jy die haelgeweer gebruik? Jag of kleiteiken skiet? Lees die onderstaande kommentare oor die 2 gewere en miskien beantwoord dit sommige van jou vrae.

https://www.thefield.co.uk/reviews/revi ... gun-review

https://www.basspro.com/shop/en/brownin ... er-shotgun

Re: Haalgeweer raad

Posted: Wed Apr 24, 2019 8:17 am
by Johan van Wyk
Soos Marius hier genoem het, waarvoor wil jy die haelgeweer gebruik? Jy praat van die Field model by die Beretta en die Sporting model by die Browning. Dit opsigself impliseer dat hulle kolf- en ander dimensies nie noodwendig dieselfde gaan wees nie.

Afhangende van jou aanwending moet jy maar mooi besin oor goed soos looplengte, ens.

Re: Haalgeweer raad

Posted: Wed Apr 24, 2019 9:49 pm
by Ranger
It doesn't matter what you plan on using the gun for, if it doesn't fit you, you'll be disappointed.

Re: Haalgeweer raad

Posted: Thu Apr 25, 2019 6:15 am
by Carl
Ranger wrote:It doesn't matter what you plan on using the gun for, if it doesn't fit you, you'll be disappointed.
^^Dit is die belangrikste!

Re: Haalgeweer raad

Posted: Thu Apr 25, 2019 6:57 am
by Rudi Fischer
If you’re planning on shooting any gun down disciplines gun fit is most important.
Compak, Sporting, English Sporting and Skeet.

And for that matter hunting will fall under this class.

If you’re going to shoot disciplines like trap or DTL where gun up is used (pre mount) then you can get away with something that doesn’t fit you perfectly.

You could also go for a fitting

The norm these days are 30” barrels. But once again depends on disciplines ....

I prefer a heavier gun that balance over the hinge pins. Even a bit more towards the barrels to help with swing through.

Re: Haalgeweer raad

Posted: Thu Apr 25, 2019 7:08 am
by Rudi Fischer
Bok wrote:Is hier dalk n haalgeweer guru
Wat vir my sy nommer kan stuur.
Ek het raad nodig tussen
Beretta perennia field
Browning citori sporting

Asb groete
Frans

Sent from my SM-J600F using Tapatalk
Hi Frans

Ek het nou weer jou post oor gelees.
Dink gee my n lui dan kan ons praat.


Rudi