Ontvang Sy krag nou dadelik in jou lewe
Posted: Wed Apr 24, 2019 7:55 pm
Handelinge 1:8
‘maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaria en tot aan die uiterste van die aarde.’
- Die Here wil nie hê dat ons in ons eie krag moet funksioneer nie.
- Hy wil hê dat Sy krag ‘n realiteit in ons daaglikse lewens moet wees.
- Ontvang Sy krag nou dadelik in jou lewe en moenie in jou eie krag voortstry nie.
- Sy krag verander ons en dit affekteer almal wat met ons in aanraking kom.