Page 1 of 1

30-06 Barnes TTSX 180gr

Posted: Fri May 03, 2019 6:47 pm
by Blink Stefaans
Dagse manne.
Ek en n vriend gaan more bietjie ladings toets met sy 24" ZKK600 30-06 Barnes TTSX 180gr en S365
Hy gebruik CCI 250 Magnum primers en wil nie skuif nie want hy het baie.
Jammer ek het nie vir julle enige verdere informasie nie.
Wil net by julle hoor watse trompsnelheid julle behaal en watse spoed ons NIE moet oorskry nie
Dankie by voorbaat

Re: 30-06 Barnes TTSX 180gr

Posted: Fri May 03, 2019 7:02 pm
by LUAN
Die somchem boekie werk op n 24" loop. Daar is monolitiese koels gelys. Hulle wys daar maks 2608fps met 180gr en S365.
http://www.somchemreload.com/search?c=9&f=119

Re: 30-06 Barnes TTSX 180gr

Posted: Fri May 03, 2019 9:09 pm
by Blink Stefaans
Dankie Luan.
Eks maar ligtig vir somchem se data, lyk my die mense daar is baie bang vir S365

Re: 30-06 Barnes TTSX 180gr

Posted: Fri May 03, 2019 10:00 pm
by tripodmvr
Met die warm lotte moet hulle maar katvoet loop. Met al die bollie wat hulle nou het is eise die laaste ding wat hulle kan bekostig.

Kyk na die TSX ladings. Hulle lys egter nie S365 nie.

Re: 30-06 Barnes TTSX 180gr

Posted: Wed May 15, 2019 2:42 pm
by Bushunt
Ek laai my 180ttsx 53gr S365 spoed 2734fps

Re: 30-06 Barnes TTSX 180gr

Posted: Mon May 20, 2019 11:06 am
by Blink Stefaans
Dagse manne

Bietjie data vir die manne wat quickload verstaan.
As ek net n node spoed kan kry en n lading wat min of meer dit kan verkry sal ek baie dankbaar wees.
Chrony op 5m
30-06 180gr ttsx https://imgur.com/a/ZoMpd9u

Dankie by voorbaat