Page 1 of 1

Op soek na vlakvark jag in Noord-Kaap asb.

Posted: Mon May 06, 2019 11:41 am
by Arnold van Wyk
Kan iemand dalk help met vlakvark jag in Noord-Kaap vir winter skool vakansie. Wil net varke skiet asb.

Re: Op soek na vlakvark jag in Noord-Kaap asb.

Posted: Mon May 06, 2019 1:23 pm
by william007
Goeie dag
Arnold wanneer wil julle jag. Ons het vlakvarke. Ons is net buite kimberley.
En hoeveel varke wil julle jag.