Page 1 of 1

Turret cap

Posted: Tue May 21, 2019 7:37 pm
by naas222
Goeie dag.
Waar kan ek so turret cap kry vir die scope in foto... Dis vir n vriend.. Hulle het sy geweer gesteel en droog gemaak toe staan wapen 3 jaar by polisie hyt hom vandag terug gekry nous daai cap weg.
Dankie
Naas
IMG_20190521_172920.jpeg
IMG_20190521_172911.jpeg
Sent from my VFD 500 using Tapatalk

Re: Turret cap

Posted: Thu May 23, 2019 11:58 am
by naas222
Ek het reg gekom dankie. Was gou by Zeiss in Jhb en die girl by die scope afdeling my 2 verniet gegee.. Ek hou sommer van Zeiss lyk my hulle naverkoop diens is goed.

Re: Turret cap

Posted: Thu May 23, 2019 12:05 pm
by Supacow
Nice one!