Page 1 of 1

Jag Geleentheid Wes Kaap

Posted: Sun May 26, 2019 2:54 pm
by ShaunG
Goeie Middag Alamal

Ek is opsoek na n jag geleentheid vir 2 tot 3 mense springbokke of blesbokke wes kaap omgewing.

Indien iemand van n plaas weet wat ons sal kan help asb.

S

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Jag Geleentheid Wes Kaap

Posted: Sun May 26, 2019 4:47 pm
by JohanvB
Mirrag, ek het vir jou geleentheid Kaapse kant van Darling...maar dit is soos vir gaan skiet, en klaar skiet op een dag, daar is nie oorslaap of koelkamer geriewe waarvan ek weet nie. Ek kan jou slegs die PH daar se nr gee.