Page 1 of 1

Noord kaap voorsit jag springbok , rooibok.

Posted: Tue May 28, 2019 4:54 pm
by william007
Goeie dag
Ons het n plekkie vir voorsit jag. springbok ram /ooie en Rooibok ooie daar kan moontlik ook n vlakvark verby kom. Is nie baie groot kamp nie 800 hektaar.

Kan 8 mense akkomodeer.
Werk as volg.
Alle pryse sluit BTW uit

Akkomodasie R850 pppd. self sorg. Huis is vol toe gerus. 2 tente 4 bedens met eskom krag ens.
Akkomodasie sluit in slaap, wild uit veld,hout, koelkammer,slag van bokke.

VERKIES OM NIE OP NAWEKE TE JAG NIE . MAANDAG TOT DONDERDAG.

PRYSE IS AS VOLG.
SPRINGBOK RAM R900/ OOI R800
ROOIBOK OOI R1000/ RAM R2000 (MAAR DIE MEESTE IS OOIE.)
VLAKVARK. R800. IN DAAI KAMP ANDER JAG GEBIED R1000.

DAAR IS NIE TROFEE OF NIE TROFFE SKIET ENIGE GEWONE SPRINGBOK (NIE SWART OF KOPER NIE)
MEESTE IS GEWONE SPRINGBOKKE.

Deposito betaalbaar per groep om die jag te boek. (R3500)
groete.

Re: Noord kaap voorsit jag springbok , rooibok.

Posted: Tue May 28, 2019 4:55 pm
by william007
Daar is ander wild ook beskikbaar maar nie in daai kamp nie op die 9000hektaar jag gebied.
Pryse kan aan gevra word.
dankie

Re: Noord kaap voorsit jag springbok , rooibok.

Posted: Tue May 28, 2019 8:15 pm
by Riebeeker
Het jy oop plek i die week van die 24ste Junie?

Re: Noord kaap voorsit jag springbok , rooibok.

Posted: Wed May 29, 2019 7:13 am
by william007
Goeie dag Riebeeker
Nee ongelukig nie , ek sal eers weer oop plek he van 16 Julie tot 19 Julie.
En dan nog weer van 29 Julie tot 1 Aug

Soos die pleke nog oop is vir nou.