Page 1 of 1

Vadersdag 2019

Posted: Sun Jun 16, 2019 8:19 am
by andre007
Aan almal geniet, die dag saam met julle Pa’s. Vir ons wat se Pa’s al Engele geword het, dink aan al die lekker tye saam. Ai Pa ek mis jou so vandag, Old Spice, Rum & Maple en daai gebarste hande wat ALS vir my gedoen het! Geseënde dag vir almal!

Re: Vadersdag 2019

Posted: Sun Jun 16, 2019 8:25 am
by Basjan123
Dankie Maat , mooi woorde , mooi dag vir alle Pa's......

Re: Vadersdag 2019

Posted: Sun Jun 16, 2019 9:13 am
by Fanta300
Dankie André

Geseënde dag vir al die pa’s en oupas!