Recoil Pad - Musgrave .308
Posted: Thu Jun 20, 2019 8:27 am
More almal,
Ja ek het n 308 Musgrave en ek moet se hier na die 6de skoot dan kan ek daai outjie mooi begin voel hier in my skouer.
Ek het n ou verskoning op vir n recoil pad en wil graag n ordentlike een monteer.
As jul my in die regte rigting kan druk sal dit waardeur word.
2de enige raad oor hoe om die ding op te sit?