Hi Manne
Ons moes April maand afskeit neem van n maat en n vader. die kinders het my genader om van sy
herlaai goet te verkoop.
Ek het die bogenoemde Rangefinder te koop vir R2000. Die Rangefinder is laas jaar Maart by S&O gekoop
en was nog net eenkeer (April 2018) gebruik op n jag waarvan 3 bokke gerange was en nog nooit weer gebruik nie.
Die Rangefinder is nog soos nuut en kom saam met sy sakkie en oorspronklike verpakking.
Courier van jou keuse is vir die koper se rekening.
As daar manne is wat dalk sal belang stel kan julle my op die privaat kanaal kontak of
skakel op 0837789445.
Groete
LEUPOLD RX-650 DIGITAL RANGEFINDER
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
-
DieManWinkel
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Wed Apr 29, 2015 12:24 pm
Re: LEUPOLD RX-650 DIGITAL RANGEFINDER
Hi Rupert
Ek stel belang. Kontak jou op whatsapp.
Dankie
Sent from my Redmi 4A using Tapatalk
Ek stel belang. Kontak jou op whatsapp.
Dankie
Sent from my Redmi 4A using Tapatalk
- Koggelbeer
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon Feb 02, 2015 3:31 pm
Re: LEUPOLD RX-650 DIGITAL RANGEFINDER
Is hy nog beskikbaar?
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
Sent from my SM-A705FN using Tapatalk
-
Hvr
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Sun Aug 18, 2019 7:46 am
Re: LEUPOLD RX-650 DIGITAL RANGEFINDER
Hi Rupert.
Is jou rangefinder nog beskikbaar?
Groete
Is jou rangefinder nog beskikbaar?
Groete
CZ 550 308
S&W .38SPL
FX Impact MKII .22
FX 2000 .177
S&W .38SPL
FX Impact MKII .22
FX 2000 .177

