Page 1 of 1
Boyds kolwe op uitverkoping
Posted: Wed Jun 26, 2019 10:33 am
by Geno
Ons het klompie kolwe op uitverkoping. Almal is nuut en was nognie gemonteer nie. Van hulle het wel baie ligte merkies waar hul geskaaf het teen 'n vertoonmuur. Die Savage Axis kolwe kom met 'n triggerguard. Courier is R120 binne RSA van Bloemfontein af.
Ek heg n lys met beskrywing, fotos en pryse aan.
Stocks Clearance.pdf
Groete
Re: Boyds kolwe op uitverkoping
Posted: Wed Jun 26, 2019 1:36 pm
by Swede
Geno, hoe sien ek die attachment in Tapatalk dit wil nie oop maak nie
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
Re: Boyds kolwe op uitverkoping
Posted: Wed Jun 26, 2019 1:52 pm
by Geno
Howa SA lefthand thumbhole is verkoop.
Re: Boyds kolwe op uitverkoping
Posted: Wed Jun 26, 2019 9:23 pm
by Hennie Oelofse
Geno wrote:Howa SA lefthand thumbhole is verkoop.
Hi Geno. Jy het nie dalk ietsie vir n BRNO ZKK 600 nie?
Re: Boyds kolwe op uitverkoping
Posted: Thu Jun 27, 2019 7:08 am
by JurieW
Goeie pryse daai.