TX9 remote.

Post Reply
Louw123
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Fri May 13, 2011 9:39 pm

TX9 remote.

Post by Louw123 »

Goeie naand .

Kan iemand my ASB help met n TX9 remote vir n wildfire 1 .
Die remote kan oud ook wees. My remote is foutief en tel nie my caller op nie en ek wil n ander een oor bou in myne.

Ek hoop dit maak sin met my beskrywing of plan wat ek gee . Ek sal dit oorkoop as enige iemand dalk een
het wat nie meer gebruik word nie .

Asb manne krap rond tussen julle ou stock in die boks.

Baie dankie.

Groete. Louw.
Post Reply