Page 1 of 3
Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 10:49 am
by Xplicitly
My nuwe projek pas klaar.
Liner Lock Folder
Anodized Titanium Liners
Lem van N690
G10 bolsters
40 000 jaar oue Mammoet Ivoor Scales
Lem hardloop op ball bearings.
20190630_104226.jpg
20190630_104220.jpg
20190630_104201.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 10:50 am
by Xplicitly
Nog ene
20190630_104209.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 11:23 am
by Smitstertjies
Xplicitly. Ek sien op een van jou vorige posts jy bly in Bronkies. Ons is dalk bure en weet dit nie eers nie.
Jou messe is pragtig.
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 11:30 am
by Xplicitly
Smitstertjies wrote:Xplicitly. Ek sien op een van jou vorige posts jy bly in Bronkies. Ons is dalk bure en weet dit nie eers nie.
Jou messe is pragtig.
Ja Nee. Ons sal moet plan maak. Jaracalers in dieselfde dorp wat mekaar nog nie ontmoet het nie. Pfft. Dis swak styl.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 11:32 am
by jdpretorius
Baie netjies daai
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 11:34 am
by Xplicitly
Foto van die lem.
VideoCapture_20190630-113344.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 11:55 am
by Walter
Baie mooi. Waar jag mens deesdae 'n mammoet?
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 12:09 pm
by tripodmvr
Walter wrote:Baie mooi. Waar jag mens deesdae 'n mammoet?
In dik ys !!!!!
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 12:20 pm
by Xplicitly
Walter wrote:Baie mooi. Waar jag mens deesdae 'n mammoet?
Lmga. Die ivoor word in Siberiƫ of Skandinaviƫ uit die ys gehaal.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 5:51 pm
by Askari
Woes nice!
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 5:54 pm
by Geno
Wow! Dis verskriklik mooi!
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 6:07 pm
by joe rocket
Etter wetter dis mooi.
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 6:07 pm
by Xplicitly
Askari wrote:Woes nice!
Baie dankie. Was eers bekommerd oor hoe dit gaan uitkom.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 6:10 pm
by Xplicitly
Geno wrote:Wow! Dis verskriklik mooi!
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Dankie! As ek nog sulke ivoor kan kry, dan maak ek nog! Maar dit is bitter skaars. En bitter duur.
Maar.... dit is absoluut uniek. Alhoewel ek hom self gemaak het, bly ek met hom speel soos 'n stout kind. Daardie stuk ivoor lok emosies uit 'n mens....
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 8:34 pm
by Blink Stefaans
Baie netjiese werk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 8:42 pm
by Johan Nel
Dis 'n pragtige mes!
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 8:59 pm
by tripodmvr
Ek wou vra dat jy die lem ook wys, toe het my telepatie gewerk. Uitsonderlike mes wat jy vir jou kleinkinders kan gee.
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 9:01 pm
by Xplicitly
tripodmvr wrote:Ek wou vra dat jy die lem ook wys, toe het my telepatie gewerk. Uitsonderlike mes wat jy vir jou kleinkinders kan gee.
Baie dankie. Ek gaan nog baie van hul maak. Net sonder die mammoet. Sal maar sinteties gebruik. Wil eintlik ene maak met vlakvark tand.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 9:16 pm
by tripodmvr
Is vlakvark nie bros nie. Seekoei of walvis verstaan ek is die antwoord?
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 9:23 pm
by Xplicitly
tripodmvr wrote:Is vlakvark nie bros nie. Seekoei of walvis verstaan ek is die antwoord?
Ek geniet vlakvark tand baie. Ek het 'n stuk walvis tand, maar kon dit nog nie oor my hart kry om hom te sny nie.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Sun Jun 30, 2019 9:23 pm
by Xplicitly
Voorbeeld van vlakvark tand met buffel horing.
IMG-20190623-WA0000.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Mammoet Mes
Posted: Mon Jul 01, 2019 12:17 pm
by BSniperEM
Xplicitly wrote:Foto van die lem.
VideoCapture_20190630-113344.jpg
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
BAIE Smart!!
Re: Mammoet Mes
Posted: Mon Jul 01, 2019 9:18 pm
by theedge
Wow!!!! Dis verskriklik mooi!
Re: Mammoet Mes
Posted: Mon Jul 01, 2019 9:52 pm
by Willie
Eish dis mooi . Moet n efstuk wees vir die nageslag.
Hou so aan asb
Re: Mammoet Mes
Posted: Mon Jul 01, 2019 10:03 pm
by jankraay
Joh die is iets besonders!! Wel gedaan!!
Sent from my iPhone using Tapatalk