Page 1 of 1
308 Win
Posted: Mon Nov 09, 2009 11:53 am
by Janjak
Kan iemand dalk help met ladings op die 110gr punte?
Ek kan Sierra 110gr HP Varminters in die hande kry en is bietjie nuuskierig.
Dankie
Jannie
Re: 308 Win
Posted: Mon Nov 09, 2009 1:13 pm
by Izak H
Jannie
Ek laai 110gr V-Max met S 341 50gr = Full lenght resize, 50,2gr Neck sizing
Ek het S 335 gekoop maar nog nie begin laai nie, sal info op sit sodra ek `n lading het.
Izak H
Re: 308 Win
Posted: Mon Nov 09, 2009 3:00 pm
by Janjak
Izak dankie,
hoe lyk die spoed op daai v-maxe?
Re: 308 Win
Posted: Mon Nov 09, 2009 4:07 pm
by JACQUES BOTHA
JANNIE
DAAI KOELE VAN JOU KAN JY MAAR BY 45 GR 335 BEGIN EN SO IN .5 GR OPBEWEEG TOT JY GROEP KRY WAT IN JOU ROER WERK, DIT BEHOORT TUSSEN 45.5 EN 46.5 DALK 47 TE WEES.
GROETE
JACQUES
Re: 308 Win
Posted: Mon Nov 09, 2009 4:36 pm
by Janjak
Jacques dankie,
ek hou meer van S335 oor die algemeen.
Het jy dalk spoed?
Ek wil darrem weet of die goete gaan wil hol en of ek hulle sommer van start af in die 300 moet skiet?
Re: 308 Win
Posted: Mon Nov 09, 2009 6:17 pm
by Nico Harris
hi daar.
probeer die volgende:
s355-48gr vir 3000ft/s
s355-52gr vir 3300ft/s
s341-46gr vir 2900ft/s
s342-50gr vir 3100ft/s
s335-45gr vir 2900ft/s
s335-49gr vir 3200ft/s
groete
Nico Harris
Re: 308 Win
Posted: Mon Nov 16, 2009 4:26 pm
by Janjak
Dankie julle, Die hulp word waardeer.
ek moet net by die skiet uitkom.
Ek het vir die wis en die onwis sommer n paar op die 300WM ook gelaai. Behoort so amper 3700fps te kry.
Re: 308 Win
Posted: Mon Nov 16, 2009 4:31 pm
by Robert
Jakjan
Ek laai 125gr sierra spitzer @44.5gr S335 wat my 3018vt\sek gee in my Musgrave bisley loop.
Skiet lekker plat en as 'n jak mooi getref word hoef jy nie oop tesny mo te sien wat binne aangaan nie. Alles is klaar buite.
Robert