Page 1 of 1

Rudolph Digital night vision

Posted: Wed Jul 10, 2019 9:53 am
by Hencomoller
Goeiedag ek wil graag hoor of iemand al die nuwe Rudolph night vision gtoets het en wat was julle ervaring met hom en sal julle dit aanbeveel.