Langafstand Skietkompetisie 31 Augustus 2019
Posted: Fri Aug 02, 2019 8:50 am
Dit is al weer tyd vir ons jaarlikse langafstandskiet en hierdie jaar is daar 'n paar veranderinge om van kennis te neem:
1. Die kompetisie vind plaas op 31 Augustus.
2. Inskrywings sluit op 20 Augustus.
3. Daar is nou vier skuts per span.
4. Daar is plek vir 50 spanne.
5. Ons skiet 5 skote per skut per afstand, 300m, 400m, 500m en 600m.
6. Die prysgeld beloop meer as R37 000.
7. Stuur asb alle inskrywings en bewys van betalings aan skietforum@gmail.com
Lees asb die reƫls van die kompetisie soos uiteengesit in die meegaande dokument.