Page 1 of 1

MUSGRAVE 308 teleskoop basis oordra

Posted: Mon Aug 05, 2019 11:30 am
by KaalVoetKlong
Goeie more almal.ek het na n lang wag nou my Musgrave 308 gekry.ek wil net uitvind as ek na my Parker Hale se aksie en musgrave aksie kyk is hulle pressies dieselfde net waar die agterste voetstuk van die basis kom is daar so n vergrooting op die musgrave.sal ek my Thor basis wat op PH 270 is kan met n dremel bietjie afwerk en pasmaak of is dit beter om n nuwe een te koop.my geweer is die standaard 'S98'

Re: MUSGRAVE 308 teleskoop basis oordra

Posted: Mon Aug 05, 2019 3:54 pm
by andre007
As dit myne was het ek nuwe basise gekoop

Re: MUSGRAVE 308 teleskoop basis oordra

Posted: Tue Aug 06, 2019 10:40 am
by KaalVoetKlong
Baie dankie Andre dis toe die besluit wat ons gemaak het gaan nuwe goed opsit en die PH so los want ek wil beter voetstukke dalk n picatini rail opsit.