Page 1 of 1

Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Thu Aug 08, 2019 8:24 am
by william007
Goeie dag
Ek het n ou Buffel koei om te jag, sy is maar aan die ou kant en lyk my sy het n brobleem met haar herkou besigheid.
Sy het n tag in die oor. En sy loop in n trop buffels van 40 met bulle.

Die jag sal moontlik in 2 dae kan gedoen word. En dit sal stap jag wees.
MOET GEJAG WORD IN DIE WEEK.

jag plek is 55km buite kimberley op die N12.
R28 000 vir die buffel sluit 2 nate se verblyf in vir 1 persoon. Self sorg.

Kan vir my mail stuur na watervalsafaris@webmail.co.za
Of kan my boodskap stuur op whapp 0730145519
dankie.

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Thu Aug 08, 2019 4:37 pm
by william007
Prys verlaag na R25 000

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Thu Aug 08, 2019 5:31 pm
by finch
Gaan Henko die man uitvat veld toe? ;-)

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Fri Aug 09, 2019 7:16 am
by william007
sorry verastaan nou nie lekker nie.
Wie is Henko?

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Fri Aug 09, 2019 7:32 am
by Diesel Dog
Ek dink hy verwys na die jongman wat anderdag nuus gemaak het ,om met n 3006 gekweste buffel aantevat ,maar n lelike gestooiery afgegee :laugh:

DD

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Fri Aug 09, 2019 8:35 am
by finch
Ja skuus vir draad hi-jack. Was net n grappie. N buffel is nog op my droom lysie. En hierdie is baie bilik geprys is.

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Fri Aug 09, 2019 3:43 pm
by william007
hahahaha, sorry het nie daai een gevang nie. het blonde oomblik gehad.
Ja nee daai manjie glo ek nie sal dit sekker weer probeer nie. hehehehe.

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Thu Aug 15, 2019 7:40 am
by william007
Goeie dag
Het nog 3 buffel koeie beskikbaar vir jag. GEEN TAGS IN ORE
prys is R28 000 per buffel koei.
Deposito betaalbaar om jag te boek.
dankie.

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Thu Aug 15, 2019 8:37 am
by Plaashaas
Manne Boetie se buffels lyk soos tanks as hul deur die bos kom. En hul bedondered genoeg om pret te he. Vat goeie skoene jy gaan LOOP.

Re: Buffel Koei te jag waterval safaris.

Posted: Thu Aug 15, 2019 9:20 am
by william007
Hehehehe, ja nee plaashaas, stap sal n mens stap.
Daai jag nooit maklik nie, maar ons kry hulle darm.