Page 1 of 1

44magnum bullet mould gesoek

Posted: Tue Aug 13, 2019 9:39 am
by Tienie
More.
Ek is opsoek na n bullet mould vir my Ruger 44mag super black hawk. Verkieslik tussen 240gr en 286gr swc.Lee het n 6 cavity mould en die ander vervaardigers is gewoonlik 2 cavity. Kontak/Watsapp 0833787482
Byvoorbaat dank
Tienie van Rooyen

Re: 44magnum bullet mould gesoek

Posted: Wed Aug 14, 2019 4:05 pm
by swc-tr
Tienie, probeer gerus die manne, hulle het gereeld moulds wat hulle adverteer.
Danie - 08282nultwee16ses
Trevor - 08244nul6een89