Page 1 of 2

338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 5:49 pm
by Smitstertjies
Weet julle of daar al so file is ?

Is hier dalk iemand op die forum met so file?

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 5:50 pm
by James Wilson
Genade, jy moet n foto opsit van daardie patroon!!!!

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:03 pm
by Smitstertjies
Gewone 338 LM links. Improved regs//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/2693424edac0fa4957f54e14b90a7a7a.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:06 pm
by Speelmansjagter
Ek volg maar die een...

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:20 pm
by jankraay
Smitstertjies wrote:Weet julle of daar al so file is ?

Is hier dalk iemand op die forum met so file?
Martin watse punt gaan jy skiet?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:26 pm
by jankraay
Ek het nie die QL file nie maar ek kan jou in n rigting sit wat jou sal help.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/6e3941024f5b8d488fdc7a7b94245fad.jpg

.338 AI gelaai met Retumbo en n 285 ELD M.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190814/0dfe9cb370a998bfed99062c90bdf8cd.jpg

Daar is die roer.

Laat weet as ek op privaat kanaal kan help met die lading.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:27 pm
by Smitstertjies
Jan, ek en jy het al lank oor die foon gepraat hieroor, maar my gaai bly juk. Ek dink aan n 300gr Berger, 32 duim loop. Maar ek wil eers op QL rondspeel met n paar scenarios.

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:29 pm
by jankraay
Smitstertjies wrote:Jan, ek en jy het al lank oor die foon gepraat hieroor, maar my gaai bly juk. Ek dink aan n 300gr Berger, 32 duim loop. Maar ek wil eers op QL rondspeel met n paar scenarios.
Ek stuur vir jou my drop sheet vanaf Strelok.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:33 pm
by tripodmvr
Daar is wel seker ander aspekte wat geraak word, maar die hoofsaak is dat die dopvolume vergroot word. Vir tydelike gebruik kan die bestaande LM dop gewysig word (daar is so funksie in QL) en dan kan die "nuwe" 338AI so benoem word. Verander die volume en stoor dit met jou nuwe naam. Kies en gebruik dit en kyk hoe dit werk met die ladings wat jy geskiet het. Beperk aanvanklik die druk en kyk hoe vergelyk jou berekende waardes met dit wat jy kry. Jou BRF waardes behoort dalk selfs naby aan die voriges te wees.

Praat dan kyk ons wat gedoen kan word.

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:38 pm
by Smitstertjies
Dankie Oom. Ek sal so maak. Maar in die geval wou ek met QL rondspeel eers om te kyk waar die nodes is voor ek die moeite doen om loop te vervang. Die yanks se inligting is maar skraps en ek vertrou ook nie hulle internet ladings altyd nie.....................

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 6:46 pm
by tripodmvr
Weet jy naastenby wat die nuwe dopvolume is? Ek het 32 duim loop. Watter brandmiddel?

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 7:08 pm
by tripodmvr
Groot raaiskoot aan my kant.
Smittie 338LM AI MRP2 Berger 300 Hybr.jpg
Lyk asof jy so 50vps + kan wen.

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Aug 14, 2019 7:27 pm
by Smitstertjies
Dankie Oom.

Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.

Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Thu Aug 15, 2019 8:46 am
by Capt. Yoda
Smitstertjies wrote:Dankie Oom.

Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.

Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................

Die yanks gebruik nie QL nie

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Thu Aug 15, 2019 8:56 am
by Smitstertjies
Greg Duley

03-18-2014, 14:47

Guys, just to reiterate, we have the full Oehler Ballistic Lab including pressure testing gear, and in the 338 Lapua AI with N570 and Re33, for the same pressure you will be at least 30 fps slower with N570. Or to put it another way, if you're getting the same velocity with both, the pressure will be about 4000 to 5000psi more with N570.
In our 28" barreled 338 FXs with a conventional throat with about .150" of freebore (our version of a max capacity 338 Lapua improved), for 70,000psi which is ok with this brass in a strong custom action, we get 2975 to 2980fps with N570, and 3020fps with Re33. And at this pressure Lapua brand brass shows no brass flow or pressure signs at all, which can catch the unwary out. We actually load Remington action based rifles to 65,000psi, so a lot short of 70,000psi, and get about 2950 fps with N570 and 2980 fps with Re33 out of a 28" barrel. Your 30" barrels will obviously produce more velocity for the same pressure, probably about another 25 to 30 fps.
Hopefully that should save a bit of guessing pressure wise in your load work ups with these powders.


Hierdie kom net so van n amerikaanse forum af. Lyk my die yanks bang f.kk.l :):

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Thu Aug 15, 2019 9:00 am
by Capt. Yoda
Daai manne speel nie, voor hulle met ladings begin skiet hulle die koel en kruit tot waar die slot of begin vas sit of die primer blank, daar weet hulle nou wat die geweer en koel/kruit se max spoed/druk is en dan begin hulle met lading ontwikkeling.

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Thu Aug 15, 2019 9:01 am
by jankraay
Capt. Oblivious wrote:
Smitstertjies wrote:Dankie Oom.

Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.

Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................

Die yanks gebruik nie QL nie
Ek ook nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Thu Aug 15, 2019 12:28 pm
by tripodmvr
jankraay wrote:
Capt. Oblivious wrote:
Smitstertjies wrote:Dankie Oom.

Dopkapasiteit is nader aan 125 grein. Poeiers moet ek maar mee rondspeel. Huidiglik skiet ek 300gr teen 2775fps op node en naby maks druk met die gewone LM.

Die Yanks praat van 2980fps uit n 32 duim loop en 300 greiners. Ek sukkel om QL by daai antwoord te kry as ek net dopkapasiteit meer maak.................

Die yanks gebruik nie QL nie
Ek ook nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk
O, ek sien. Jy kyk hom met og, seg jy !!!!!

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Mon Apr 11, 2022 3:37 pm
by CreedBro
Smitstertjies wrote: Wed Aug 14, 2019 5:49 pm Weet julle of daar al so file is ?

Is hier dalk iemand op die forum met so file?
Ek weet hierdie is lank terug, maar wie het jy in SA gebruik om kamer te draai? Of wie het 'n 338 Lapua Improved reamer?

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Tue Apr 12, 2022 7:27 am
by Smitstertjies
CreedBro wrote: Mon Apr 11, 2022 3:37 pm
Smitstertjies wrote: Wed Aug 14, 2019 5:49 pm Weet julle of daar al so file is ?

Is hier dalk iemand op die forum met so file?
Ek weet hierdie is lank terug, maar wie het jy in SA gebruik om kamer te draai? Of wie het 'n 338 Lapua Improved reamer?
Ralph Badenhorst

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Apr 13, 2022 8:11 am
by Drenalinjunkie
Chrisjan Diedericks het ook n 338LMAI reamer.

Ek het twee 338LMAI's.

My Bat 338LMAI het nou 1750 skote deur die loop en skiet nog ongelooflik goed. Skiet n 300gr A-Tip teen 2925fps met Retumbo (het al bo 3000fps geskiet vir toetse). My Lapua doppe het 8 firings gegee voor ek besluit het om nuwe doppe te gebruik. Ek is baie seker hulle sou langer hou as hulle nie met die eerste firing so bietjie seer gekry het nie. Ek het boltslap gekry met web expansion op die eerste firing wat nie goed was nie. Kan die doppe nog gebruik maar speel eerder veilig.

Hier is so paar groepe wat die gun nog skiet. Van die groepe is fireform ladings en die ander vol spoed ladings. Alles in die laaste twee weke geskiet.

Die 0.079MOA groep was geskiet nadat ek die loop bitter hard geskrop het tot op bare metal. Eerste drie skote direk na die skoonmaak.

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Wed Apr 13, 2022 5:16 pm
by Francoisv
Sal kan werk met so gun

Shoot straight


Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Thu Apr 14, 2022 7:51 am
by Wouter Roets
Ou braggat!

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Thu Apr 14, 2022 8:09 am
by Arnold
Wouter Roets wrote: Thu Apr 14, 2022 7:51 am Ou braggat!
Met sulke groepe mag hy maar ;D

Ek moet nog leer om 'n 338 so te skiet :confused:

Re: 338 LM Ackley Improved (40 grade skouer) QL file

Posted: Thu Apr 14, 2022 8:36 am
by Drenalinjunkie
Arnold wrote: Thu Apr 14, 2022 8:09 am
Wouter Roets wrote: Thu Apr 14, 2022 7:51 am Ou braggat!
Met sulke groepe mag hy maar ;D

Ek moet nog leer om 'n 338 so te skiet :confused:
Dis maar luck ;-)