ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Jy kan my kontak by 0ag24114772 vir kaartjies
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13617
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Bli$&em, daai is hoe n prys tafel moet lyk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Hallo Ben.
Ek soek asb n kaartjie.
Ek soek asb n kaartjie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Ek sal ook een neem!
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Kan julle nie sommer die besonderhede hier plaas nie.
Dalk net makliker.
Groete
Dalk net makliker.
Groete
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
enetjie vir my ook asb.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Manne kan ek vra dat jy my watsup stuur na 0ag24114772 as jy kaartjie soek dan kry ek jou inligting vinniger ek is nie so gereeld op die forum nie, anders plaas jou nommer op jou post sodat ek jou kan kontak die kaartjies gaan nogal vinnig. die manne wat hier reply het stuur my jou nommer asb, sodat ek verder kan reel met jou, Geno ek sal by jou kom afgooi as ek daai kant toe ry.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
1 vir my ook asb.
nul71 36een 4281
nul71 36een 4281
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Manne die kaartjies loop vinnig ek het net 10 oor, dankie vir die wat reeds geneem het.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Ek sal 1 vat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
stuur jou naam en nommer na 0ag24114772 asb
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1115
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Kan iemand miskien sommer die lys van skuts wat die span gemaak het hier opsit?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Op die staduim is daar n paar manne en dames in n oeffen groep waaruit die finale span met die SA kompetisie 2020 gekies gaan word, ek sal dit dan eers kan deurgee.
Ben
Ben
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1520
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Die spanne is nog nie aangekondig nie.J le Roux wrote:Kan iemand miskien sommer die lys van skuts wat die span gemaak het hier opsit?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Kom ouens dis dik pryse die !!! ek het nie meer baie kaartjies oor nie 0ag24114772
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
As Ben se kaartjies op is moenie in sak en as staan nie.Yalair wrote:Kom ouens dis dik pryse die !!! ek het nie meer baie kaartjies oor nie 0ag24114772
Ons het Gauteng provinsie het ook nog klompie kaartjies op ons lyste oor. Sodra Ben sin op is kan julle my kontak vir nommers beskikbaar
-
JW308
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Wed May 04, 2016 12:36 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
JPS wrote:As Ben se kaartjies op is moenie in sak en as staan nie.Yalair wrote:Kom ouens dis dik pryse die !!! ek het nie meer baie kaartjies oor nie 0ag24114772
Ons het Gauteng provinsie het ook nog klompie kaartjies op ons lyste oor. Sodra Ben sin op is kan julle my kontak vir nommers beskikbaar
Jammer kan nie die pic reg orienteer nie .... draai maar julle skerms
Of click op die pic dan's dit reg ....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Dankie vir die van julle wat by my gekoop het ek is seker een van die wen nommers is reeds by my gekoop, my lys is vol so ondersteun asb die ander manne hier vir een van die kleiner pryse ek gee die dan oor aan JPS en sy makkers.
Mooiloop
Ben
Mooiloop
Ben
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Yalair wrote:Dankie vir die van julle wat by my gekoop het ek is seker een van die wen nommers is reeds by my gekoop, my lys is vol so ondersteun asb die ander manne hier vir een van die kleiner pryse ek gee die dan oor aan JPS en sy makkers.
Mooiloop
Ben
Dankie Ben, die klein pryse is ook groot
Jammer as daar orals van die kompetiese se advertensie opduik manne, ons probeer druk om al die kaartjies te verkoop voor middel September.
Soos julle gesien het dis regtig mooi pryse en daar is net 500 kaarjies in totaal beskikbaar
-
JW308
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Wed May 04, 2016 12:36 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Kaartjies op lyste I, J, K en L wat nog beskikbaar is
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JW308
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Wed May 04, 2016 12:36 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
JW308 wrote:Kaartjies op lyste I, J, K en L wat nog beskikbaar is
.... kaartjies nog beskikbaar
-
JW308
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Wed May 04, 2016 12:36 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
JW308 wrote:JW308 wrote:Kaartjies op lyste I, J, K en L wat nog beskikbaar is
.... kaartjies nog beskikbaar
23 kaartjies nog beskikbaar
-
JW308
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Wed May 04, 2016 12:36 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
13 kaartjies op lyste I, J, K en L oor .....
-
JW308
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Wed May 04, 2016 12:36 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
4 kaartjies op lyste I, J, K en L oor ....
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: ONDERSTEUN DIE 2021 SA F KLAS SPAN EN WEN GROOT
Hi julle wie was toe die gelukkige wenners van pryse?
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
