Page 1 of 1

Rus in vrede

Posted: Wed Aug 21, 2019 1:30 pm
by Disiderata
Ou kerel is dood en sy vrou laat hom veras. Na verassing kry sy die boksie as terug met netjiese bordjie op"rus in vrede". Sy besluit sy sal dit bo-op die stoof sit dan kan sy elke dag daarna kyk. Op n dag gaan sy dorp toe en vra die bediende of sy iets kort wat sy kan saambring"ja Madam die "rus in vrede" spice is kla.......

Sent from my SM-N950F using Tapatalk