Page 1 of 1

32 S&W long doppies

Posted: Fri Nov 18, 2011 3:14 pm
by Frikjordaan
100 beskikbaar,
Moet self kom haal naby Cullinan
\Weet nie of dit Berdan of Boxer is nie, kan nie daarbinne sien nie

Re: 32 S&W long doppies

Posted: Thu Jan 26, 2012 6:58 am
by henrygriffiths
hi is die doppe nog beskikbaar? jy weet nie dalk waar ek die kan kry nie?

groete

Re: 32 S&W long doppies

Posted: Thu Jan 26, 2012 8:08 am
by Vlakvark
505 Hunter kyk onder klein advertensies die .32 long matrys is nie verkoop nie

http://jaracal.com/index.php/topic,8132.0.html

Re: 32 S&W long doppies

Posted: Thu Jan 26, 2012 5:25 pm
by Frikjordaan
505 Hunter.
gee bietjie kans, As ek weer daardie kant toe ry sal ek die doppies in die hand vat en met jou reel.
Het nie 'n 32 S&W matryse  nie .
Het egter 'n 32 Auto matryse stel, het nog nie gekyk of dit nie dalk kan werk nie
Mooi loop
Frik

Re: 32 S&W long doppies

Posted: Thu Feb 09, 2012 4:32 pm
by henrygriffiths
het regekom met die set, maar stel nog belang in die doppe hoe ver is jy van pta noord?

Re: 32 S&W long doppies

Posted: Thu Feb 09, 2012 8:31 pm
by Frikjordaan
505 Hunter

Die doppies is by my seun wat op ons grond naby Cullinan woon, As jy haastig is dan kan ons met Klein Frik reel; dat jy dit by hom gaan afhaal.
Hy vlieg vliegtuie so is maar moeilik om in die hande te kry.
laat weet maar en beste is PM
mooi loop
Frik

Re: 32 S&W long doppies

Posted: Fri Feb 10, 2012 9:23 am
by henrygriffiths
dankie Frik as ek weer pta toe gaan sal ek laat weet!