Middag almal.
Ek weet die geweertjir het nie veel waarde nie, maar hy behoort aan my beste vriend en vir hom is daar baie sentiment aan die windbuksie.
Ek benodig die agterste visier en die grendel wat aan die "laai-arm" moet kom.
Enige iemand dalk so iets wat hy mee kan skei? Of kan Iemand my dalk op die spoor sit.
Ek heg fotos aan.
Groete
Jaco
BSA no.2 windbuks parte
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
BSA no.2 windbuks parte
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: BSA no.2 windbuks parte
Nog Fotos

nog

Bump
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: BSA no.2 windbuks parte
Ek het ongelukkig nie nou n kontaknommer nie maar Adriaan van Rensburg in Bloemfontein sal kan help.hy het meer as 100 BSA windbukse.Hy doen herstelwerk op hul as stokperdjie.kontak vir Stafix Bloemfontein.Hy is die eienaar van die besigheid.
- Speelmansjagter
- Hero Member

- Posts: 651
- Joined: Sat Jun 15, 2013 5:39 pm
Re: BSA no.2 windbuks parte
Baie dankie
Waardeer
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Waardeer
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
.22Lr Norinco,.22Lr Mauser, .22 Hornet, 7 x 64 Brenneke, .30-06 Springfield, 9.3 x62 Mauser, .338 Lapua, BSA shotgun, 9mm Par
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: BSA no.2 windbuks parte
Kontak my as jy Adriaan se nr soek.