Page 1 of 2
.224 cal swaging dies
Posted: Sun Sep 08, 2019 3:14 pm
by vlakvarkbeer
Dagse het iemand al van die 224 se punte gemaak en dies gemaak ek sien as jy dit koop oorsee kos dit n plaas se prys.Ek wil so projek aandurf maar kort iets soos n point forming dies.
Dankie Andre
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Tue Dec 31, 2019 8:26 pm
by Johann Marais
Hallo Andre,
Ek beplan dieselfde.
Sal post as ek iets raakloop.
Johann
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Tue Dec 31, 2019 9:03 pm
by alecjohnson
Ek volg ook, ek wonder of mens nie dalk ingeneursfirma moet kontak om paar te maak nie? ek versamel nou al hele ruk .22 doppe om my eie koeƫls te maak in 224 cal. my plan tans beloop om 3 whiskybottel bokse vol .22 doppe te versamel en dan die kit in te voer vir my en my vriende.
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Wed Jan 01, 2020 11:23 pm
by Armand Steenkamp
Hou my ook asb op hoogte as julle n plan geberaam kry ek wil baie graag ook so iets doen
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Jan 03, 2020 8:00 pm
by vlakvarkbeer
Hi om dies in tevoer kan jy van corbin af bestel maar vir R20000.00 try ek maar as ek nie regkon nie dan basta met dit ,ek het 1 die gemaak wat jou .22 doppies vorm maar om die punt te vorm buig die helte van die kopper mantel.
Dankie Andre
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Sat Jan 11, 2020 3:40 pm
by Alwin
Sal ook graag wil weet. Die "point forming dies" is 'n uitdaging. Onthou, die goed moet redelik hard wees.
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Tue Jan 14, 2020 10:24 am
by vlakvarkbeer
Hi ek het die doppie warm gemaak of soos hulle se anneal maar kry nie dat iemand vir my n tool kan maak wat lyk soos n punt of reamer so ek kyk nog.
Dankie
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Thu Jan 23, 2020 7:14 am
by Armand Steenkamp
Manne hoe lyk dit? Kon niemand nog n plan maak met die dies is SA nie? Hier moet mos goeie ingeneurs firmas waas wat die dies kan maak?
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Thu Jan 23, 2020 9:48 pm
by RabieL
Ek het op n stadium gehoor daar is iemand in Newcastle wat swaging toerusting en dies vervaardig, maar het nie n naam of niks nie, kry ook geen verdere inligting nie. Ek soek na 7mm Swaging dies
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Mon Feb 24, 2020 1:23 pm
by vlakvarkbeer
Nee wat lyk my is SA gaan die manne nie help nie.
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Mon Feb 24, 2020 2:28 pm
by Armand Steenkamp
vlakvarkbeer wrote: Mon Feb 24, 2020 1:23 pm
Nee wat lyk my is SA gaan die manne nie help nie.
Smaak my dis nou maar so... Dis jammer...
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Mon Feb 24, 2020 8:24 pm
by Smith223
Ek is bietjie besig op die oomblik, gee my so maand of 2 as dinge bietjie stiller is dan gee ek dit 'n "GO". Dit is definitief 'n interessante projek.
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Tue Feb 25, 2020 9:03 am
by Aceofspades
So "up my alley" maar dammit, ek gaan eers tyd kry vir sulke goed as ek 4 jaar vakansie kan vat.
Kriek
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Tue Feb 25, 2020 9:29 am
by alecjohnson
Smith223 wrote: Mon Feb 24, 2020 8:24 pm
Ek is bietjie besig op die oomblik, gee my so maand of 2 as dinge bietjie stiller is dan gee ek dit 'n "GO". Dit is definitief 'n interessante projek.
Ek wag in spanning! het al so 5000 .22 doppies bymekaargemaak, vir die toekoms...
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Tue Feb 25, 2020 11:06 am
by vlakvarkbeer
Dankie vir almal dan wag ek in spanning.
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 1:12 pm
by Armand Steenkamp
vlakvarkbeer wrote: Tue Feb 25, 2020 11:06 am
Dankie vir almal dan wag ek in spanning.
Joe lyk dot manne kon enige iemand al iets uitvind? Lyk vir my in die toekoms gaan ons n klomp geld betaal vir koeels. My gat juk kwaai vir die projekkie
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 5:41 pm
by PWV
Nou bietjie in die duister. Kan iemand vir die Ou Ballie verduidelik wat is "swaging dies"?
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 6:22 pm
by Diesel Dog
[quote=PWV post_id=808844 time=1586533292 user_id=4442]
Nou bietjie in die duister. Kan iemand vir die Ou Ballie verduidelik wat is "swaging dies"?
[/quote]
Courtesy Corbin.com
The first step in swaging any bullet is adjusting the weight of the core. The core can be lead, or some other material. It can also be the entire bullet (for lead bullets), or just the filling for the jacket (which is the cup or shell around the core). This is an optional but highly recommended first step. You can skip it and make sure your cut or cast cores are as accurate in weight as possible by careful preparation. In that case you do not need the core swage (CSW) die.
The bullet can be made in one step if it has no jacket, and can have a shoulder between the shank and nose. It can be made in two steps, in a core swage and a core seat die, if it has a jacket that does not go past the shoulder. If it has a flat, cup, dish, or hollow base, it can be made in three dies, without a shoulder, with or without a jacket. The jacket can be put in backward to make a full metal jacket, or the lead core can be shorter than the jacket for an open tip. Rebated boattail bases and lead tips are created with other steps. No more than five basic operations are required for swaging any of the bullet styles.
Each step is a single stroke of the press. Each stroke takes from 2 to 5 seconds, depending on the press and the particular operation. Simple lead bullets can be made at 10-12 per minute, jacketed semi-wadcutters at 5-6 per minute, full jackets, soft or hollow point flat bases at 3-4 per minute, and rebated boattail open tips at 2-3 per minute.
The important thing to keep in mind about swaging is that the process works by putting very high pressure on the filling or core, which compresses in length and expands in diameter, pushing the jacket (if used) into exact conformity with the inside of the die. The component you are swaging expands in diameter. When you release the pressure to eject the bullet, the materials shrink back very slightly to release from the die. The jacket stretches, and every void within the sealed die is filled with material. Whatever pressure is applied to the core, or base of the bullet, is also applied to every other part.
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 6:30 pm
by Armand Steenkamp
Oom PWV dis dies waarme jy jou eie koeels kan maak. Gebruik . 22 doppies vir jackets
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 6:43 pm
by Aceofspades
Ek het al daaraan gedink om ook te maak, maar sjoe, tyd is maar altyd 'n probleem vir my.
Kriek
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 7:06 pm
by Armand Steenkamp
Ek weet nie hoe n man corbin se dies kan bekostig nie....
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 8:07 pm
by vlakvarkbeer
Ek wonder of daar iemand is wat vir ons so tool kan maak wat lyk soos n koeel dan kan ek hom op die draaibank sit en n slolide bus draai
Maar nou ja Corbit se dies is so 30000 rand bietjie baie.
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 8:20 pm
by PWV
Diesel, jy is te tegnies vir my.
Dankie, Armand, nou het ek 'n idee wat dit is.
Gelukkig is daar koele wat mens sommer by die winkel kan koop!!!
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 8:27 pm
by Diesel Dog
As jy n draaibank het kan jy self n form tool maak van drillrod of highspeed staal en hittebehandel.Die eenvoudigste metode is om n D-Bit te maak.

Om die female cavity te maak is die maklike deel die interne dimensies om die regte caliber koeel te lever is die probleem.
DD
Re: .224 cal swaging dies
Posted: Fri Apr 10, 2020 8:44 pm
by Armand Steenkamp
Armand Steenkamp wrote: Fri Apr 10, 2020 7:06 pm
Ek weet nie hoe n man corbin se dies kan bekostig nie....
Ek het weer vinnig gaan loer. Lyk my een stel dies wat op jou gewone pres werk kos by die R16 000 sonder versendings geld... So ja nou is ek raadop. Ek stel baie belang en ek sal graag wil koeels maak maar daai is nie doe moeite werd nie