Page 1 of 1

Pietro Beretta

Posted: Mon Sep 09, 2019 10:39 am
by AOosie
Dagsê Almal,

Ek vind sommer uit vir n vriend van n vriend. Hy wil graag die haelgeweer verkoop....Wat is hy min of meer werd en is daar enige iemand hier wat sal belangstel? Die ou is oppad landuit, dis hoekom hy verkoop!


Groete en sterkte vir die week!

Re: Pietro Beretta

Posted: Mon Sep 09, 2019 10:56 am
by Toxxyc
So R8k~R10k afhangend van die toestand. Dalk effens meer. Dis 'n Beretta S55 as jy makliker info op die geweer wil Google.

Re: Pietro Beretta

Posted: Thu Sep 12, 2019 7:51 am
by AOosie
Baie dankie Toxxyc
As daar iemand is wat belangstel....die ou sal R10k aanvaar. Hy is in Sandton en ek kan sy details kry!

Re: Pietro Beretta

Posted: Thu Sep 12, 2019 9:27 am
by jdpretorius
Dit mag dalk help as jy nog bietjie info gee soos loop lengte, "fixed" chokes of "interchangeable", hoeveel skote hy geskiet het.
Ek is nog baie dom met die shottys maar dalk ook of hy extractors of ejectors het, ens.