Page 1 of 1

Varkjagter1 verjaar

Posted: Tue Sep 10, 2019 10:11 am
by .270 Man
Wil net baie geluk se aan een van ons forum vriende varkjagter1(Deon)met sy verjaarsdag. Mag daar nog baie meer wees.
Geluk my vriend.

Sent from my LM-G710 using Tapatalk

Re: Varkjagter1 verjaar

Posted: Tue Sep 10, 2019 10:12 am
by Varkjagter1
Dankie ou Wegtrek

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Varkjagter1 verjaar

Posted: Tue Sep 10, 2019 10:51 am
by FHM
Geluk man - geniet die dag en gooi n 'skuimpie koeldrank' vanaand! ;)

Re: Varkjagter1 verjaar

Posted: Tue Sep 10, 2019 3:04 pm
by PWV
Baie geluk Deon. Mag jou kinders eendag ryk ouers he!!!