Page 1 of 6

Swaar diens bipod

Posted: Sun Sep 29, 2019 10:33 pm
by Diesel Dog
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190929/b75e24fa66f865bbed53b68b8b52558d.jpg

Dis amper December en om die vakansie nie verveeld te raak nie het ek beskuit om vir my n bipod te bou.Het gou die model gemaak en dit lyk of hy lekker kan werk

DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Sun Sep 29, 2019 10:41 pm
by Apie
Ek hou hierdie een dop

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Sun Sep 29, 2019 11:03 pm
by Morkel
Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190929/b75e24fa66f865bbed53b68b8b52558d.jpg

Dis amper December en om die vakansie nie verveeld te raak nie het ek beskuit om vir my n bipod te bou.Het gou die model gemaak en dit lyk of hy lekker kan werk

DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Se m@€r, as jy gaan maak maak meer dat ons met die ronde hande ook kan deel

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Sun Sep 29, 2019 11:17 pm
by Tiny Hunter
Ek volg self. Definitief uniek in die feit dat ek nog nooit so iets gesien het nie.

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 7:36 am
by jdpretorius
Daai is baie netjies DD....ek dink ons gaan toue staan vir daai model van jou

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 10:19 am
by Capt. Yoda
Blazer wrote:
Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190929/b75e24fa66f865bbed53b68b8b52558d.jpg

Dis amper December en om die vakansie nie verveeld te raak nie het ek beskuit om vir my n bipod te bou.Het gou die model gemaak en dit lyk of hy lekker kan werk

DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Se m@€r, as jy gaan maak maak meer dat ons met die ronde hande ook kan deel

Sent from my iPhone using Tapatalk

Lyk goed daai, sal interesant wees om te sien hoe fein jy hom gaan kan laat stel.

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 10:30 am
by Jake1
Volg

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 10:30 am
by Witpietskiet
DD,

Daai lyk baie goed maar kyk bietjie na jou "skid/ski" voete, maak hulle dalk n bietjie langer en platter onder.

As hulle rond is onder kan jou geweer wieg in plaas van stil lê, dit gesien by FTR skiet.

Groete

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 11:28 am
by Diesel Dog
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/a91b1a9a8d15b658fad9a074152d189c.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.

DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 8:36 pm
by Apie
Wat skat jy gaan hy weeg?

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 10:27 pm
by Diesel Dog
Apie wrote:Wat skat jy gaan hy weeg?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sal maar swaar wees ,het nou berekening probeer doen met soortlike gewig van die komponente maar toe my berekening die tweede keer faal het ek tou opgegee !

DD

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 11:06 pm
by Smith223
Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/a91b1a9a8d15b658fad9a074152d189c.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.

DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dit lyk goed, ek sou wel net van 'n ander verstelings meganisme gebruik maak. In my (baie beperkte) ondervinding het 'n Scottish yoke baie speeling op. Ek dink 'n Wurmrat sou beter werk.
Ek sou die skywe met lekker vris M12 tap 'n wurmrat sny en dan split en vas sweis aan die pote.
As jy dit so sou wou doen, skree maar net as jy vasbrand.
https://www.youtube.com/watch?v=J0o3W4_LRBw

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 11:32 pm
by Diesel Dog
Smith223 wrote:

Ek het wurm rat oorweeg maar daarvan afgesien as gevolg van praktiese oorwegings ,as jy na jou model kyk sal jy sien daar is net 2 tot 3 drade in kontak met die rat en om twee kwadrante aan n hefboom vas te sweis dat die backlash tussen die drie komponente reg is sal nie maklik wees nie as gevolg va uiteenseting of verwringing van die hitte en spanning van die sweis las.Ek dink n rack and pinion sal goed werk.

Re: Swaar diens bipod

Posted: Mon Sep 30, 2019 11:50 pm
by Smith223
Diesel Dog wrote:

Ek besef nou jy gaan ook sukkel om die dwarsgat post sweis te boor omdat dit moeilik is om te ‘clock’ ek dink om die wurmrat te maak werk gaan jy die poot en rat gedeelte uit ‘n billet moet doen en die draad gedeelte op die CNC se 4de as sny wat onodige kompleksiteit inbring.

Die rak en pinion is nou weer envoudiger maar is ‘irreversible’ so dit sal moontlik ‘n rem van een of ander aard nodig hê.

Dit is die lekker ding van doen dit self projekte, klomp mense leer daar uit.

Re: Swaar diens bipod

Posted: Tue Oct 01, 2019 8:03 am
by Witpietskiet
Diesel Dog wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/a91b1a9a8d15b658fad9a074152d189c.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20190930/aa5a20eb5f3e37cff4d68e2891f3ef6d.jpg
Piet lyk die voete better?
Verstel meganisme deursnit.

DD
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Lyk heel gaaf

Re: Swaar diens bipod

Posted: Tue Oct 01, 2019 8:26 am
by Hein (Haan)
DD ,ek is self nou al n tyd besig met n bipod projek, (tyd vang my bietjie so ek het lank laas gewerk aan hom).
Hier is n paar fotos van wat ek al gedoen het, dit lyk sover baie belowind ek het n picatinny mount op die bipod maar dit werk nie soos ek dit wil he nie.
Ek is nou besig om n mount te bou vir sling studs dan is dit weer baan toe om te toets.
Ek het sover twee verskillende voete wat maklik geruil kan word werk ook nou aan n rubber voet.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/72f9c94ee879025d61d9ae0703668e3a.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/f905d87b65b2612b7af9351930f3701f.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/d1fab4aaa7d412ac626809564bb88bee.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Tue Oct 01, 2019 12:20 pm
by Diesel Dog
Hein (Haan) wrote:DD ,ek is self nou al n tyd besig met n bipod projek, (tyd vang my bietjie so ek het lank laas gewerk aan hom).
Hier is n paar fotos van wat ek al gedoen het, dit lyk sover baie belowind ek het n picatinny mount op die bipod maar dit werk nie soos ek dit wil he nie.
Ek is nou besig om n mount te bou vir sling studs dan is dit weer baan toe om te toets.
Ek het sover twee verskillende voete wat maklik geruil kan word werk ook nou aan n rubber voet.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/72f9c94ee879025d61d9ae0703668e3a.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/f905d87b65b2612b7af9351930f3701f.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191001/d1fab4aaa7d412ac626809564bb88bee.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie mooi ,ek hou van die lae swaartepunt en die kantel eienskap het hy fyn elevasie versteling met die handwiel?

DD

Re: Swaar diens bipod

Posted: Wed Oct 02, 2019 6:42 am
by Hein (Haan)
Nee ongelukkig nie, die een stel skroef is om die kantel te sluit en die ander een horisontale beweginf te sluit.
Ek werk maar nog altyd met n rear bag

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Wed Oct 02, 2019 7:58 pm
by Hansieslim
Julle is n klomp slim manne hier bymekaar. Smith223 jy klink na 'n skerp seun. Kan ek jou aan my dogter voorstel?

Re: Swaar diens bipod

Posted: Wed Oct 02, 2019 8:04 pm
by Hansieslim
Kan ek gou iets vra asb?
Hoekom werk al julle modelle na n stelsknop toe wat onder in die middel sit?
Sien julle 'n probleem met die tipe modelle wat soos 'n kar domkrag werk waar die stelskroef horisontaal sit met die stelknop aan die kant? Ek vra maar uit domgeit en nuuskierigheid uit.

Re: Swaar diens bipod

Posted: Wed Oct 02, 2019 8:54 pm
by Smith223
Hansieslim wrote:Julle is n klomp slim manne hier bymekaar. Smith223 jy klink na 'n skerp seun. Kan ek jou aan my dogter voorstel?
Kan sy skiet? ;D

Re: Swaar diens bipod

Posted: Wed Oct 02, 2019 9:21 pm
by jankraay
DD jy is nou in vir n ding met jou idee. Ek volg die een...

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Sun Oct 06, 2019 10:25 pm
by Diesel Dog
Paar veranderings gemaak aan kantel meganisme glou hy sal goed sluit met die groot vrywings oppervlak.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191006/0b0cb52bbc79805962f249870390adc0.jpg

DD

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Re: Swaar diens bipod

Posted: Sun Nov 17, 2019 5:14 pm
by Diesel Dog
Vandag begin parte maak vir bipod.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191117/bea2537665201df28b2a47090d61f8c8.jpg

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191117/6581bb9e50e69615fe92b69b957dbf27.jpg

Re: Swaar diens bipod

Posted: Sun Nov 17, 2019 7:44 pm
by Smith223
Baie netjies!
Watter epoxy gebruik jy om die carbon fibre aan die aluminium te gom?