Page 1 of 1

Mirage in die nag?

Posted: Tue Oct 01, 2019 9:19 pm
by Pumarais
Ek wil net hoor by die manne wat baie in die nag skiet.
Is daar mirage in die nag of is dit ñ simpel vraag.
Ek het gedink om my dope in die aand te toets tot bv. 1000m met ñ lig by die teiken of wat ook nodig sal wees om die teiken goed te kan sien.
Sonder mirage en wind kan mens mos beter sekerheid hê oor die skoot sonder om te wonder wat nou eintlik die “flyer” veroorsaak het?

Re: Mirage in die nag?

Posted: Tue Oct 01, 2019 10:58 pm
by Cobus(Cobb)
Google Mirage at night
Cheers

Re: Mirage in die nag?

Posted: Wed Oct 02, 2019 6:11 am
by Geno
Hy is verseker daar. Ek sien dit veral as ek met 'n thernal scope skiet.

Sent from my SM-G975F using Tapatalk

Re: Mirage in die nag?

Posted: Wed Oct 02, 2019 7:38 am
by FHM
Ek kan dit beaam, nog nie self ervaar nie maar wel op Discovery n storie daaroor gesien - dis veral erg op die see in sekere toestande.

Re: Mirage in die nag?

Posted: Wed Oct 02, 2019 12:33 pm
by Apie
Daar is verseker mirage saans!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Mirage in die nag?

Posted: Wed Oct 02, 2019 12:43 pm
by Pumarais
Dankie manne dit spaar my sommer baie moeite!

Re: Mirage in die nag?

Posted: Wed Oct 02, 2019 1:24 pm
by savage(P Coetzer)
Die maklikste en beste manier om mirage amper geheel en al uit te skakel is om oor water te skiet. Werk soos n bom