Page 1 of 1
6.5 Creedmoor Reamer te koop!
Posted: Thu Oct 03, 2019 2:20 pm
by Pumarais
Ek het die begenoemde reamer te koop!
As iemand beland stel whatsapp my!
083twee 8 sewe 1363.
IMG_1779.JPG
IMG_1778.JPG
Re: 6.5 Creedmoor Reamer te koop!
Posted: Thu Oct 03, 2019 2:20 pm
by Pumarais
Prys is R2500
Re: 6.5 Creedmoor Reamer te koop!
Posted: Thu Oct 03, 2019 2:57 pm
by Arnold
Interessante afdeling waaronder die advertensie geplaas is
Vertel bietjie oor die geweer waarvoor die reamer met so stywe nek en relatiewe kort FB gebruik is.
Re: 6.5 Creedmoor Reamer te koop!
Posted: Thu Oct 03, 2019 4:23 pm
by Pumarais
O hel ek het nie eers gekyk onder watse afdeling is ek nie!
Re: 6.5 Creedmoor Reamer te koop!
Posted: Thu Oct 03, 2019 4:29 pm
by Pumarais
Ek het daai reamer maar so oorgekoop.
Die kort vryboor is om die koeël teen die lande kan sit en steeds in die magasyn te pas van howa met ñ los magasyn.
Die stywe nek was die vorige man se idee.
Ek sny maar net die nekke. Hy skiet baie mooi!
Daai reamer het nog net twee lope gesny.