Page 1 of 1
Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 2:05 pm
by Eight
Watter sisteem werk die beste om nekke te skil. Sudami of K&M. Van die expanders tot die nek skiller?
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 2:15 pm
by LouisC
Ek kyk ook
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 2:17 pm
by Capt. Yoda
Jy kan maar een kies, al 2 is top produkte en al 2 werk soos hulle moet
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 2:19 pm
by Maroelas
Jy moet diebSydami net reg gebruik. Werk stadig om die nekke te skil (selfs met genoeg lube) anders krap jy die nekke aan die binnekant.
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 2:19 pm
by joe rocket
Ek het al beide gebruik en ja daar is nie n verskil nie.
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 2:21 pm
by Capt. Yoda
Maroelas wrote:Jy moet diebSydami net reg gebruik. Werk stadig om die nekke te skil (selfs met genoeg lube) anders krap jy die nekke aan die binnekant.
Jy al gekyk of daar nie n burr of hak plek op jou mandrel is nie?
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 2:24 pm
by Maroelas
Capt. Oblivious wrote:Maroelas wrote:Jy moet diebSydami net reg gebruik. Werk stadig om die nekke te skil (selfs met genoeg lube) anders krap jy die nekke aan die binnekant.
Jy al gekyk of daar nie n burr of hak plek op jou mandrel is nie?
Ja die mandrel het nie 'n probleem nie. Ekt die doppe met 'n boor gedraai en dit raak te vinnig. Gebruik nou 'n ratchet tipe skroewedraaier vir my case driver en draai met die hand. Nou is my nekke perfek binne.
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 4:06 pm
by Geno
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 6:16 pm
by Capt. Yoda
Daai pumpkin is moer duur en ek dink jy moet hom by Don Nielsen direk koop
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 7:55 pm
by Hansieslim
Maroelas wrote:Jy moet diebSydami net reg gebruik. Werk stadig om die nekke te skil (selfs met genoeg lube) anders krap jy die nekke aan die binnekant.
Daar moet iets fout wees. Iets wat ek onlangs per ongeluk geleer het, is om die nekke aan die binnekant eers ordentlik te "de-bur" voor ek die nekke (van virgin dope) begin skil.
Ek't die snybeitel van my Sudami (tweedehands gekoop) effens verander. Hy lyk nou meer na 'n tipiese draaibankbeitel met 'n effense ronde neus/snykant wat my 'n gladder snit gee. Ek sit my caseholder in die draaibank se kop en sny teen 250rpm en gebruik WD40 as smeermiddel en ek is tevrede.
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 7:58 pm
by jankraay
Capt. Oblivious wrote:Daai pumpkin is moer duur en ek dink jy moet hom by Don Nielsen direk koop
Hulle maak hom nie meer nie. Nou nog n video gekyk en hy lyk eintlik smart.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nekke skil - Sudami vs K&M
Posted: Tue Oct 08, 2019 8:28 pm
by joe rocket
Ag draai maar die doppe op n draaibank. Of last dit doen, jy doen dit net eenkeer. Dit is einlik makliker.