Page 1 of 1

Leupold reticle

Posted: Mon Oct 14, 2019 7:48 pm
by Pumarais
Waar kan ek my Leupold vx3 se reticle laat verander na ñ varmint hunter reticle?

Re: Leupold reticle

Posted: Mon Oct 14, 2019 8:33 pm
by heywillie
Kontak Formalito in Centurion (Leupold se invoerders in SA) en hoor of dit moontlik is

Re: Leupold reticle

Posted: Mon Oct 14, 2019 8:43 pm
by Supacow
Laat weet ons die koste asb

Re: Leupold reticle

Posted: Mon Oct 14, 2019 9:07 pm
by Pumarais
Ek sal bietjie uitvind! Dankie

Re: Leupold reticle

Posted: Wed Oct 16, 2019 8:36 am
by heywillie
Ek het gister uitgevind dit gaan $200 kos om my Sightron se reticle te verander.
Dis sonder shipping van hier af Amerika toe...

Sal nogsteeds wil weet wat gaan Leupold jou charge

Re: Leupold reticle

Posted: Wed Oct 16, 2019 8:37 am
by Pumarais
Ek het nog nie terugvoering gekry van formalito nie. Ek sal laat weet!

Re: Leupold reticle

Posted: Wed Oct 16, 2019 8:37 pm
by ruaanb
kontak vir leupold direk

Re: Leupold reticle

Posted: Wed Oct 16, 2019 8:40 pm
by Pumarais
Formalito sê $200 vir reticle en posgeld is R330!
Dit hang ook af hoe ou die scope is. Die ou VX3 het ñ draad reticle en die nuwer modelle sin is glas.