Page 1 of 1

Paar video’s

Posted: Mon Nov 18, 2019 8:11 am
by Gerhard
Ek is besig om my YouTube kanaal se videos te re edit....

Laat my weet wat dink julle...


https://youtu.be/D4xJnd-glvM


https://youtu.be/CwYPO8azQ2M


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Paar video’s

Posted: Wed Nov 20, 2019 4:38 pm
by Methos
Baie nice Gerhard!

Daai Queenfish op die fly lyk awesome!

Re: Paar video’s

Posted: Wed Nov 20, 2019 5:13 pm
by Gerhard
Dankie,

Ja dis awesome om hulle te vang maak nie saak of dit op spinning gear of vlieg is nie


Sent from my iPhone using Tapatalk