Page 1 of 4
Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 12:35 pm
by DWB
Nou die dag so draad op 'n internasionale forum gesien en was nogal lekker.
Dit hoef nie 'n jaghond te wees nie, maar is mos maar 'n man se beste vriend.
Ek het nou weer moed bymekaargeskraap en self vir my 'n brak aangeskaf wat ek hopelik kan leer saam jag.
Aangesien Mauser en Rigby en al daai name al gevat is het ek hom Jeffery gedoop.
Regte Engelse Fox Terrier.
Jeffery.jpg
Kom wys jou woef!
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 12:42 pm
by Draegan
Hier is ons twee, Roxy die swart Labrador en Missy die mengelmoes. Ek wil nog 'n woefie kry, dalk nog 'n klein Labrador vir meisiekind.
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 12:47 pm
by JohanvB
Tier.jpg
Die TIER in my lewe!
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 12:51 pm
by Toyrsi
Hier is my bederf.//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/75781b3fb4fd26438446abee40c1e0dc.jpg
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/feef4e16307590162465d98496d222f3.jpg
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 1:21 pm
by Frikkie Coetzee
Lord Cooper of Arrogance
IMG_2111.JPG
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 1:41 pm
by Frederik
Chokkie, kruising tussen minitaure daschund en teacup yorkie vir sy size maak hy op met sy persoonlikheid. Nou 8 jaar oud en nogsteeds vol lewe en speel.
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 1:42 pm
by Ammion
Jimi & Nemo
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 2:03 pm
by Antonie
Nou nie n jaghond nie en ek sal verkies as julle na Lilo verwys as my dogter en nie n hond nie...
WhatsApp Image 2019-11-18 at 1.06.47 PM.jpeg
WhatsApp Image 2019-11-18 at 1.05.55 PM.jpeg
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 3:40 pm
by Dumbluck
Joey 7 jaar oue Beagle
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/284dc5d557e4c05909b1a588aa4903b6.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/e5064a8f447028b0f28d861d6d06a9c8.jpg
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 3:58 pm
by ChristoK
Diesel - GSHP
https://i.imgur.com/jU7ncoN.jpg?1
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 6:55 pm
by alecjohnson
Ek het die 2. Beagle Ouboet en energiebol Australian kelpie / Jack Russel kruising dis net as hy slaap wat jy 'n foto kan neem.
IMG_20190929_235245.jpg
IMG_20190916_183543.jpg
IMG_20190622_193055.jpg
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 7:07 pm
by JPS
My honne, Yster.
Re: Wys jou woef!
Posted: Mon Nov 18, 2019 8:03 pm
by Nico de Jager
Milla, GSP
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 8:54 am
by Landcruiserman
Op soek na Robbe en Dolfyne!
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 9:29 am
by Stephan86
Hier is die twee vrouens in my lewe, Askari die staffie is nou 8 maande oud
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 9:47 am
by Werner Prinsloo
Dit is Zoli maar my vrou verwys na haar as "Die Klein Slet" omrede sy inmeng met ons verhouding.
IMG_9374.jpg
Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 9:55 am
by Doomslayer
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 11:54 am
by blaser
werner
jy se nie watse hond dit is nie
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 12:06 pm
by BenJacobs
Hier is my ongedierte, Stoffel. Hy is 'n skaaphond beeshond kruisigin.
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 12:40 pm
by DWB
Landcruiserman wrote: Tue Nov 19, 2019 8:54 am
Op soek na Robbe en Dolfyne!
Ek moes my bokser reun na 12 jaar laat uitsit begin van die jaar…..
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 1:59 pm
by Landcruiserman
DWB, hartseer sakie daai ek moes begin laasjaar my beste reun nog gaan bere (14 jaar saam met my) en vroeer die jaar sy tefie maatjie (amper 13 jaar) laat uitsit- het snot en trane gehuil... Kon nie gaan sonder boxers in die huis nie, so die twee jongelinge op die foto vermaak my nou!
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 2:03 pm
by DWB
My teef van 11 staan nou ook einde se kant toe...… Dis vrek sleg
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 3:39 pm
by Ratel
IMG-20150516-WA0002~2.jpg
Baie hartseer dat hom moes laat uitsit weens kanker in sy dikderm. Inderdaad "a man's best friend'
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 4:31 pm
by JDKey
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191119/ec46a858da1b5ae7df298009c9bc0776.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191119/5a12a44d69da988a994607633ed68ce2.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191119/15e9d5facb892ee86657423fd5e14267.jpg
My 3 Scotties, Lilo, Jasper en Katryn.
Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Nov 19, 2019 7:06 pm
by F.L.A.S.H
Heel links is skyla die Amstaff (vrou se hond) dan Bia die Boerboel, Ceto die Italianse mastif (aka Cane Corse) en lister die Duitse Jagdterrier