6.5 Creedmoor en Lovex S070
Posted: Wed Nov 27, 2019 10:56 am
More manne, hoop dit gaan lekker.
Het iemand al hierdie kombinasie getoets? Van die ingevoerde kruite lyk dit die bekostigbaarste, teen so R3 'n skoot. En die handelaar is lekker naby aan my.
Werk hy mooi met die klein primer pocket Lapua doppe, en hoe lyk ES?
WIl graag 'n 140 gr RDF skiet uit 'n 24" Howa.
Volgens Dale S se data op die ander draad kan ek begin met so 40 gr en opwerk na ongeveer 2700/2750 fps.