Dop kapasiteit bepaal.
Posted: Fri Nov 29, 2019 7:12 am
Miskien kan iemand help.Ek het lank gelede gelees van n manier om dop kapasiteit te bepaal.
Dit het soos volg gewerk.Jy seat jou gfkose punt in n dummy dop op jou verlangde col /ol.Dan weeg jy die kombinasie.Dan spuit jy water by die flashhole in tot dop vol is en dan weeg jy hom weer.
Die verskil wat jy kry is die werklike bruikbare dop inhoud.
Daar is egter n berekening wat gedoen moet word.DIT IS DIE BEREKENING WAARNA EK OP SOEK IS.
Die metode word gebruik as vertrek punt om n lading te ont wikkel dink dit word slegs vir stafie kruit gebruik.
Dra iemand kennis van die metode.